14/05/2026
πΈβ¨ LADIES SIP & PAINT EXPERIENCE β¨πΈ
βn Aand spesiaal vir vroue om asem te haal, te genees, te lag en net weer hulself te vind. π
Kom geniet βn ontspanne en inspirerende aand vol kreatiwiteit, lekker geselskap en betekenisvolle gesprekke.
ποΈ Wat om te verwag:
β¨ Begeleide Sip & Paint sessie
β¨ Alle materiaal ingesluit
β¨ Inspirerende gasspreker β Mrs. Marie Otto
β¨ Gesprekke oor emosionele welstand, ouerskap, vrouwees & selfversorging
β¨ Wynproe ingesluit π·
π
29 Mei 2026
π 18:00 β 20:00
π NG Moedergemeente / NG Dutch Reformed Church
19 Jan van Riebeeckstraat, Ermelo
ποΈ Kaartjies: R350 per persoon
β οΈ Plek is beperk β bespreking is noodsaaklik!
π CMR Ermelo β 017 819 1163
π² WhatsApp: 078 457 4104
π βCelebrate Motherhood. Embrace Healing. Create Beautiful Memories.β