Credo Youth

Credo Youth Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Credo Youth, 20 President Steyn Street, Vanderbijlpark Se 1.

31/01/2026
Sien jou Vrydag!Bring iemand saam en kom geniet die aand saam ons ✨️🔥
28/01/2026

Sien jou Vrydag!
Bring iemand saam en kom geniet die aand saam ons ✨️🔥

21/01/2026

Ons kerk se nasionale tema vir 2026 is:

“Huisves die Teenwoordigheid van God”

Ons visie is om 'n kerk te wees wat God se
teenwoordigheid eerste stel, waar Hy verwelkom, aanbid en geken word. Ons begeer om lewens te kweek wat gekenmerk word deur honger, heiligheid, oorgawe en geloof, om 'n woning vir Sy teenwoordigheid te word wat transformasie bring.

Is dit ook jou hart? Tik AMEN!

Sien jou Vrydag !Bring iemand saam en kom geniet die aand saam ons 🔥
20/01/2026

Sien jou Vrydag !
Bring iemand saam en kom geniet die aand saam ons 🔥

Vlaggies plant '26!✝️🤍👥️🏡Mag Die Here elke huis en straat ryklik seën!
20/01/2026

Vlaggies plant '26!✝️🤍👥️🏡
Mag Die Here elke huis en straat ryklik seën!

15/01/2026

Sien jou Vrydag !🔥

Jy is genooi, na ons Jeug byeenkoms by Deo Credo Familiekerk, Vrydag aand om 18h30. Daar is n hamburger vir elkeen🍔.
13/01/2026

Jy is genooi, na ons Jeug byeenkoms by Deo Credo Familiekerk, Vrydag aand om 18h30.
Daar is n hamburger vir elkeen🍔.

Address

20 President Steyn Street
Vanderbijlpark SE 1
1911

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Credo Youth posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Credo Youth:

Share