10/04/2026
🎓✨ Baie geluk aan Sr Mecayla Bailey & Sr Abricha-Nay! ✨🎓
Ons vier saam met uhulle hierdie besondere mylpaal! Uhulle harde werk, deursettingsvermoë en geloof het uhulle tot hier gebring.
Mag hierdie prestasie net die begin wees van nog groter dinge wat voorlê. Mag God uhul lei, nuwe deure oopmaak en ryklik seën op die pad vorentoe.
Ons as Elon-Beth PCC is ongelooflik trots op julle! 🙌💙
🎉🎓.