VLU Eldoraigne

VLU Eldoraigne Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from VLU Eldoraigne, Nonprofit Organization, 3 Petty’s Place, Eldo Park, Eldoraigne.

Voorsitter: Nadine Esmeraldo

Vise Voorsitter: Reana van Zyl
Sekretaris: Marie Cronje
Tesouriere: Leanne Kruger
Kompetisie sameroeper: Charlotte Smeda
Skakelbeampte: Reana van Zyl
Additionele lid: Johanna van Biljon

11/08/2026
Dankie vir al ons VLU vriendinne 🌹
04/08/2026

Dankie vir al ons VLU vriendinne 🌹

Hoe dierbaar! Hasie in die Holte se kombersies is afgelewer en daar is baie dankbare harte. Baie dankie aan Mathilda wat...
04/08/2026

Hoe dierbaar! Hasie in die Holte se kombersies is afgelewer en daar is baie dankbare harte. Baie dankie aan Mathilda wat die aflewering behartig het.

Die volgende takbyeenkoms van VLU Eldoraigne vind plaas op Donderdag 13 Augustus 2026. Kom kuier gerus saam!
03/08/2026

Die volgende takbyeenkoms van VLU Eldoraigne vind plaas op Donderdag 13 Augustus 2026. Kom kuier gerus saam!

Nadine en Charlotte woon namens VLU Eldoraigne die opedag van VLU Avante by.
01/08/2026

Nadine en Charlotte woon namens VLU Eldoraigne die opedag van VLU Avante by.

28/07/2026

Address

3 Petty’s Place, Eldo Park
Eldoraigne
0166

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VLU Eldoraigne posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share