Burre Burger

Burre Burger Burre Burger | Humanitarian, semi-farmer & entrepreneur. Founder of Droogtehulp met Burre Burger NPC. CEO of B Promotions. Father. Cyclist.
(360)

Serving farmers in crisis, delivering hope, aid and faith across South Africa. Turning compassion into action.

08/09/2026
08/09/2026

Ek moes stop vanoggend toe ek die wrak sien. Want so baie mense wat my daagliks kontak is WRAKKE, maar ek het nuus vir julle vanoggend... Die Here is lief vir julle!!!

07/09/2026

Miskien is vandag die dag...

The joy of designing. I have to estimate how much yarn I will need, and I frequently get it wrong. Out of yarn. More is ...
07/09/2026

The joy of designing. I have to estimate how much yarn I will need, and I frequently get it wrong. Out of yarn. More is on its way.
Oh well. I will knit something while I am waiting.

Kom ons bid saam vir klein Marcus Korf van Mariental... Marcus moes Vrydag CT scan gekry het en sal môre uitslae kry ...
06/09/2026

Kom ons bid saam vir klein Marcus Korf van Mariental... Marcus moes Vrydag CT scan gekry het en sal môre uitslae kry ...

06/09/2026

More more... Vanoggend se boodskap val ek niemand aan mee nie... Ek oordeel niemand. Ek sê wat op my hart is... Lekker dag. Lief vir julle!

L I E W E   J U F F R O U  •Ek wens jy kon net ‘n tree in my skoenne stap,net ‘n tree in die oomblik wanneer jy kliphard...
06/09/2026

L I E W E J U F F R O U •

Ek wens jy kon net ‘n tree in my skoenne stap,
net ‘n tree in die oomblik wanneer jy kliphard gil en my konsentrasie op ‘n hoë spoed begin tap.
Jy skree harder en praat stadiger met die hoop dat ek, “ die stoute kind ”jou dalk beter sal hoor,
die waarheid is, jy en die res van die onnies het sopas my aandag vir die res van die dag verloor.

Ek KAN NIE stil sit in jou klas nie, dit is onmoontlik vir my om nie te vroetel nie.
Dit is my manier om van die geraas af te sny,
al die geluide klankloos vir jou maar senutergend vir my. My gevroetel verdoof die geraas om my, irriterend vir jou maar belangrik vir my.

Juffrou, ek kan aanvoel jy is raadop en moedeloos, net jou “kyk” alleen laat die onskuldige ek, onnodig skuldig voel met wange wat bloedrooi bloos. Jou teenwoordigheid alleen maak my baie angstig, my maniere gee jou die indruk ek is balhorig en parmantig. Juffrou, ek is nie balhorig en parmantig nie, Juffrou ek kan nie JOU woorde en al die ander geluide om my terselfdetyd inneem nie. Hoe verwag jy dan ek moet? Jy wil nie hê ek moet my “coping-tools” gebruik nie want dit is moeilikheid soek.

My maats lag van lekkerte wanneer ek uit bars in trane, met naels bytend in my palms moet ek luister na al my nuwe spotname. My tas word op ‘n daaglikse basis deur maats geskop, baie slim want hulle weet net hoe om my aandag uit te lok. Ek stap uit my klas en sien my tas is vol sjokolade gesmeer, ek wil uit volle bors skree van woede terwyl ek veg om die trane te keer.

Ek is dom, loop verkeerd, praat verkeerd en sit verkeerd, my gesig, neus, mond en hare is “weird”... Die woorde wat hulle spreek en teen vanmiddag vergeet, is woorde wat ek vir ‘n baie lang tyd nie sal vergeet. Daar word klippe in my tas tussen periodes gepak, net nog ‘n rede om my moed finaal te knak.

Die gedagte los my wange nat met traan,
ek is ‘n mens net soos hulle met ‘n regte Naam.
My keel trek toe, my oë dam op, al wat ek hoor is die gedruis van my vinnige hartklop.

Een van die maats STAAN en werk in die klas,
sy wil nie langs my sit nie, sy is seker gemaak van glas. Wanneer ons klasse wissel is daar altyd oë op my, die bul bakke fluister vir mekaar: kyk, daar loop hy. Wanneer ek kamer verlaat word ek vas gedruk in die toilet, ek is mos die een vir wie almal hul mes in het.

Ek is NIE “stadig” nie, ek het nie gevra vir al hierdie drama nie... Ek is bekend as die “freak” wat ‘n pilletjie nodig het, die pilletjie wat almal duidelik net TE VEEL oor tesê het. Elke tweede persoon gee vir mamma altyd “raad”, askuus tannie, sê my: het jy ń Dr’s graad? Ek het nuus vir jou wat dink my ouers moet dit uit my uit slaan, gaan doen weer jou huiswerk Oom, want jy “ruk” nou jou naam.

Hierdie is net ‘n tree in my skoenne, liewe Juffrou, ek hoop juffrou kan eendag waarlik inneem en besef waaraan ek elke liewe dag moet “kou”. Daar is soveel meer waarmee ek worstel na net die 1ste tree, ek probeer eerlik waar met alles in my om net my beste te gee.

Vannaand wanneer die wêreld rustig afsluit na ‘n besige dag, lê ek en mamma op ‘n nat kussing in die middel van die nag. Sy probeer haar bes tussen woorde van bemoediging om haar trane weg te steek, maar ek kan hoor hoe haar stem saggies met elke woord breek.

Liewe Juffrou:
Met trane in my oë gaan ek jou vandag vra,
Wat kan jy en die skool doen, sodat kinders soos ek en hul ouers nie nodig het om hierdie laste te dra? Ek hoop Juffrou sien wel eendag raak, dat Juffrou die een is wat hier ‘n verskil kan maak.

Copied - credit to author

Daar is niks soos DANKBAARHEID...DANKIE AAN ALMAL WAT ONS HELP BY Droogte Hulp met Burre Burger NPC ...
05/09/2026

Daar is niks soos DANKBAARHEID...

DANKIE AAN ALMAL WAT ONS HELP BY Droogte Hulp met Burre Burger NPC ...

Address

Durbanville

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Burre Burger posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Burre Burger:

Shortcuts

Share