Ags Kingsway Umhlanga

Directions

Ags Kingsway Umhlanga Vir meer inligting asb stuur n E-pos aan:
[email protected]
Kyk gerus ook na ons YouTube Kanaal:
www.youtube.com/

08/10/2026

Opregte Lewe: Deel 1
'n Opregte geloof wek in ons 'n opregte leefwyse.

07/10/2026

Woensdag Woord
2 Timoteus 4:18 "Die Here sal my van elke bose daad red, en Hy sal my verlos, met die oog op sy hemelse koninkryk. Aan Hom die heerlikheid vir ewig en ewig! Amen."

Bybel in Afrikaans 2020-vertaling © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2020. Digitale Weergawe © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2020. Alle regte voorbehou. www.biblesa.co.za.

01/10/2026

Lede Van Mekaar
As goeie bestuurders van die veelvoudige genade van God, moet julle mekaar bedien, in ooreenstemming met die genadegawe wat elkeen ontvang het

30/09/2026

Woensdag Woord
Psalms 100:1-2 "Juig tot eer van die Here, o ganse aarde! Dien die Here met blydskap, kom in sy teenwoordigheid met 'n gejubel."

Bybel in Afrikaans 2020-vertaling © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2020. Digitale Weergawe © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2020. Alle regte voorbehou. www.biblesa.co.za.

24/09/2026

Sinvolle Godsdiens
Ons nuwe lewe in Christus is om ons lewe aan Hom te offer, vir Hom te leef dankbaar te wees vir alles wat Hy ons gee.

23/09/2026

Woensdag Woord
Psalm 103:1-2 "Loof die Here, o my siel, ja, alles wat in my is, sy heilige Naam! Loof die Here, o my siel, en moenie enige van sy weldade vergeet nie"

Bybel in Afrikaans 2020-vertaling © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2020. Digitale Weergawe © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2020. Alle regte voorbehou. www.biblesa.co.za.

17/09/2026

God Se Plan
O, die diepte en rykdom van God se wysheid in die uitwerking van Sy verlossingsplan.

16/09/2026

Woensdag Woord
2 Timoteus 2:19 'Maar tog staan die fondament van God stewig, met hierdie inskripsie, “Die Here ken diegene wat aan Hom behoort” en, “Laat elkeen wat die Naam van die Here aanroep, die rug op ongeregtigheid keer.”'

Bybel in Afrikaans 2020-vertaling © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2020. Digitale Weergawe © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2020. Alle regte voorbehou. www.biblesa.co.za.

10/09/2026

Wie Het Geglo?
'Die geloof kom dus uit die aanhoor, en die aanhoor kom deur die verkondiging van Christus.'

09/09/2026

Woensdag Woord
Psalm 18:7 "In my benoudheid het ek na die Here bly roep; na my God het ek om hulp geroep. In sy paleis het Hy my stem gehoor; my hulpgeroep voor Hom het sy ore bereik."

Bybel in Afrikaans 2020-vertaling © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2020. Digitale Weergawe © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2020. Alle regte voorbehou. www.biblesa.co.za.

Address

34 Herrwood Rylaan
Durban

Opening Hours

09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ags Kingsway Umhlanga posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share