23/12/2024
Donderdag - 6 Desember 2024 - Kersete gehou by die Dienssentrum - soveel seëninge uit ons Vader se hand. Baie dankie aan Big Man and Bear vir jul bydrae tot die feestelikheid. Ons personeel en volunteers, jul is vir ons kosbaar en so ook elke lid, vriende en besoekers wat teenwoordig was. Mag elkeen van julle 'n geseënde feesgety geniet en sien ons uit om jul in 2025 te ontvang.