Hervormers Delmas

Hervormers Delmas Om die Delmas gemeenskap van die Nederduitse Hervormde Kerk 'n lekker plek te gee om te kuier en gesels en te deel.

09/08/2026
31/07/2026

Laat my nooit die grond verlaat nie.
Laat my in U skadu bly.
Gee dat elke aardse vreugde en vrees,
eindelik nietig word vir my.
Elke afdraai paadjie ken ek.
Elke keer het ek verdwaal.
Elke keer het u my iewers kom haal.
Maak dit Heer, die laaste maal.
Elke dag is n gedagte.
Elke kamer net gehuur.
Elke aardse droom van rykdom en roem,
net n skadu teen die muur.
Wat ek is, is net genade.
Wat ek het, is net geleen.
Eintlik smag ek na U waters van rus.
Lei my Heer vanaand daarheen!
~(Koos du Plessis)~

Kom na My toe, almal wat vermoeid en swaar belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle, en leer van My, omda...
26/07/2026

Kom na My toe,
almal wat vermoeid
en swaar belas is,
en Ek sal julle rus gee.

Neem my juk op julle,
en leer van My,
omdat Ek sagmoedig
en nederig van hart is,
en julle sal rus vind vir julle gemoed.

Want my juk is draaglik
en my las is lig.
‭‭Matteus‬ ‭11‬:‭28‬-‭30‬ ‭

24/05/2026

Kom deel ons Voetspoorfees 30 Mei 2026

Address

Delmas
2210

Telephone

+27836337335

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hervormers Delmas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share