AGS De Aar - se Amptelike Blad

Directions

AGS De Aar - se Amptelike Blad Ons gemeente se amptelike blad - hier deel ons ons gemeente se aktiwiteite Die hande en voete van Jesus in aksie.

Wil u graag meer weet oor ons, 'like' ons blad en word deel van ons familie van gelowiges. Ondersteun ons projekte en aktiwiteite tot uitbreiding van die Koninkryk van God, en tot opbouing van ons plaaslike gemeenskap.

03/09/2026
Ons kyk uit vir jou!!!
21/03/2026

Ons kyk uit vir jou!!!

πŸŒ„βœ¨ π‘Ίπ’π’π’…π’‚π’ˆπ’”π’Œπ’π’π’ π‘Όπ’Šπ’•π’”π’•π’‚π’‘π’‘π’Šπ’† – β€˜π’ π‘«π’‚π’ˆ 𝒗𝒂𝒏 π‘³π’Šπ’†π’‡π’…π’† 𝒆𝒏 π‘Άπ’π’•π’…π’†π’Œπ’Œπ’Šπ’π’ˆ βœ¨πŸŒ„Vandag het ons saam met die Sondagskool die berg aangepak!...
21/03/2026

πŸŒ„βœ¨ π‘Ίπ’π’π’…π’‚π’ˆπ’”π’Œπ’π’π’ π‘Όπ’Šπ’•π’”π’•π’‚π’‘π’‘π’Šπ’† – β€˜π’ π‘«π’‚π’ˆ 𝒗𝒂𝒏 π‘³π’Šπ’†π’‡π’…π’† 𝒆𝒏 π‘Άπ’π’•π’…π’†π’Œπ’Œπ’Šπ’π’ˆ βœ¨πŸŒ„

Vandag het ons saam met die Sondagskool die berg aangepak! πŸ₯Ύβ›°οΈ Hierdie uitstappie was deel van β€˜n spesiale liefdadigheidsaksie, waar ons gefokus het op die ongelooflike liefde en opoffering van Jesus vir ons ❀️✝️

Ons het gesels oor die pad wat Hy gestap het tot by die kruis – β€˜n pad wat vir ons vandag hoop, vrede en vreugde bring πŸ™Œ

🌱 Ons tema: β€œπ‘Ύπ’Šπ’† π’Šπ’” π’†π’Œ?”
Die kinders is uitgedaag om te dink oor wie hulle werklik is in God se oΓ«. Ons het beklemtoon dat God ons π’π’π’—π’π’π’“π’˜π’‚π’‚π’“π’…π’†π’π’Šπ’Œ 𝒂𝒂𝒏𝒗𝒂𝒂𝒓 𝒏𝒆𝒕 𝒔𝒐𝒐𝒔 𝒐𝒏𝒔 π’Šπ’” 🀍
πŸ‘‰ Maar… Hy los ons nie daar nie!

Deur die krag van die kruis word ons verander ✨
Ons groei om al hoe meer soos Jesus te word, en die vrug wat ons dra πŸ‡ is die bewys van Sy liefde in ons lewens. Hierdie liefde inspireer ons om dit elke dag met ander te deel πŸ’›

πŸ™ Ons het die dag afgesluit met gebed, waar ons ons dorp en elke persoon aan ons Hemelse Vader opgedra het.

β›ͺ 𝑴ô𝒓𝒆 sluit ons hierdie aksie af tydens ons Oggenddiens, waar ons ook saam as gemeente gaan fokus op die liefdesoffer wat Jesus vir elkeen van ons gebring het.

πŸ™Œ β€˜n Groot DANKIE aan Henie Grobbelaar Trust wat hierdie dag moontlik gemaak het! πŸ’«

Gebed: as Lofprysing en Danksegging πŸ™Œ
21/02/2026

Gebed: as Lofprysing en Danksegging πŸ™Œ

With KΓΏto Karoofees – I just got recognized as one of their top fans! πŸŽ‰
20/02/2026

With KΓΏto Karoofees – I just got recognized as one of their top fans! πŸŽ‰

Goeienaand ons het die volgende nodig vir die karoofees:1. 4 pannekoek panne - ons panne is opgewerk, ons kan by Checker...
19/02/2026

Goeienaand ons het die volgende nodig vir die karoofees:

1. 4 pannekoek panne - ons panne is opgewerk, ons kan by Checkers koop per pan. Wie sal vir ons sponsor asb.
2. Cook A Bake
3. Kaneelpoeier
4. Aromat
5. Kookolie
6. Springmieliepitte
7. Eiers
8. Stalfooie kapirtale hulp (en ingang vir werkers)
Indien jul ons kan ondersteun hiermee kontak my asb by 0842563627

Dankie. Mooi aand. Liefde.

Gebed: as en soos om God te vra
14/02/2026

Gebed: as en soos om God te vra

Kom besoek die Karoofees, en ondersteun die uitstallers. Ons gaan ook daar wees met lekker pannekoek en vars gepopte spr...
12/02/2026

Kom besoek die Karoofees, en ondersteun die uitstallers. Ons gaan ook daar wees met lekker pannekoek en vars gepopte springmielies 😁

πŸ”₯ KOSTENT BY DIE KΕΈTO KAROOFEES! πŸ₯©

Kom geniet die heerlike geure van die Karoo saam met ons by HSDA se kosstalletjie! 🀀

Van sappige braaivleis, smaaklike ribburgers, tradisionele skaapkop (asook afval), tot kerrie & rys wat jou hart warm maak – hier is iets vir elke honger maag! πŸ–πŸ”πŸ›

Bring die hele familie, kom kuier saam en ondersteun ons skool terwyl jy smul aan egte, hartlike feeskos. 🀠πŸ”₯

Dis nie net kos nie…dis Karoo-gasvryheid op ’n bord! 🍽

πŸ“ Sien jou by die KΓΏto Karoofees 26-28 Februarie 2026!

Address

57 Du Toit Street
De Aar
7000

Opening Hours

Monday 08:00 - 00:00
Tuesday 08:30 - 18:00
Wednesday 09:30 - 20:00
Friday 08:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS De Aar - se Amptelike Blad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share