Timmer Tjokkers

Timmer Tjokkers Timmertjokkers is 'n NPC wat werksaam is in Danville, Pretoria-Wes. Mans uit die gemeenskap restoureer ook hier meubels en sleepwaens.

Ons reik uit na laerskool seuns, leer hul handvaardighede, en tree op as Christen rolmodelle in hul lewens.

26/03/2026
Gawie van Niekerk
02/03/2026

Gawie van Niekerk

Philip Meyer kuier by ons om ons te vertel van 'n projek waarby hy betrokke is om fondse in te samel vir jongmense om houtwerkvaardighede te leer. Ons hoor b...

Hier is 'n YouTube skakel na die onderhoud wat vanoggend met Philip Meyer gevoer is op Die GROOT Ontbyt. Philip neem Son...
02/03/2026

Hier is 'n YouTube skakel na die onderhoud wat vanoggend met Philip Meyer gevoer is op Die GROOT Ontbyt. Philip neem Sondag deel aan die Cape Town Cycle Tour op sy "Unicycle", en genereer op die manier fondse Vir Timmertjokkers NPC. Ons is dankbaar vir elke stukkie blootstelling!

Philip Meyer kuier by ons om ons te vertel van 'n projek waarby hy betrokke is om fondse in te samel vir jongmense om houtwerkvaardighede te leer. Ons hoor b...

Hier by Timmertjokkers gebruik ons handwerk(meestal houtwerk)as "voertuig" om in te bou in seuns se lewens. Ons leer hul...
02/03/2026

Hier by Timmertjokkers gebruik ons handwerk(meestal houtwerk)as "voertuig" om in te bou in seuns se lewens. Ons leer hulle fisisese vaardighede,maar kry ook die geleentheid om Geestelik in hul lewens in te bou. Hier is so paar foto's uit " 'n Middag by Timmertjokkers"

By Timmertjokkers glo ons aan langtermyn verhoudings bou. Hierdie Gr7  manne was nou vir 'n paar jaar deel van Timmertjo...
03/12/2025

By Timmertjokkers glo ons aan langtermyn verhoudings bou. Hierdie Gr7 manne was nou vir 'n paar jaar deel van Timmertjokkers, en verlaat ons nou... Hier sit hulle op hul op hul visvang stoeltjies wat hul gemaak het.

Timmertjokkers se uitstalling by verlede week se Kothuismark.Indien jy enige van bogenoemde produkte  Wil bestel as 'n k...
03/12/2025

Timmertjokkers se uitstalling by verlede week se Kothuismark.

Indien jy enige van bogenoemde produkte Wil bestel as 'n kersgeskenk, kontak my gerus.

Address

Morkelstraat 77
Danville

Telephone

+27834159442

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Timmer Tjokkers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share