19/05/2026
Ons is dankbaar vir die laaste 6 jaar se sëen op ons Kinderhuis projek. Dankie vir elkeen se gebed en omgee en ondersteuning.
'n Organisasie wat hulle beywer in die dienslewering van sosiale dienste vir kinders, families en ouer mense vir meer as 100 jaar! Omgee is ons besigheid..
Cradock
5880
Be the first to know and let us send you an email when ACVV Cradock posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.