Worth It Foundation

Worth It Foundation Kindness means loaning someone your strength, instead of reminding them of their weakness.

Day 1 of the ARC conference. What a God we have โ€ฆ and how fortunate we are to have Him! ๐Ÿ™Œ๐Ÿป
02/09/2026

Day 1 of the ARC conference.

What a God we have โ€ฆ
and how fortunate we are to have Him! ๐Ÿ™Œ๐Ÿป

02/09/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!

Reinette Moolman,
Lindie le Roux,
Clarize Steyn

Ons was verlede week so besig dat ons bietjie agter geraak het met ons plasings. Maar ons was in die bevoorregte posisie...
01/09/2026

Ons was verlede week so besig dat ons bietjie agter geraak het met ons plasings.
Maar ons was in die bevoorregte posisie om n paar skenkings te kon maak.

n RestMed masjien om vir iemand n rustige nagrus te skenk.
Bederf pastries en n Foosball tafel vir die kinders van Gracia.
Ons het kos geskenk vir Moeggesukkel en kos ontvang van Moeggesukkel om ons mense te kan help.
Hoe bevoorreg om n ander organisasie te kan help en weer hulp te kan ontvang van hulle.

Baie dankie vir almal wat help en ons hande sterk maak.

26/08/2026
Ons SHE- women (Strong, hopeful, empowered) het n Blessing day!!! En ons wil een van ons Worth It SHE-women bless met n ...
26/08/2026

Ons SHE- women (Strong, hopeful, empowered) het n Blessing day!!!

En ons wil een van ons Worth It SHE-women bless met n koffiemasjien. โ˜•๏ธ

Hoe dit werk::
1. Jy mag jouself nomineer
2. Die genomineerde dame moet op die SHE-women WhatsApp groep wees.
3. Stuur n persoonlike boodskap met die naam wat jy nomineer na 072 282 2203.
4. Die trekking word Vrydag oggend 10h lewendig gedoen op die SHE-women se Facebook blad. ๐Ÿ‘‡๐Ÿป
5. โ Die gelukkige wenner moet reรซl om die masjien af te haal in Centurion.

https://www.facebook.com/share/1Ex47XfYZh/?mibextid=wwXIfr

https://chat.whatsapp.com/FnP6HQwO4xZ618UdORaJIw?s=cl&p=i&mlu=0


24/08/2026


Ons het elke jaar n kuiernaweek!! Dit is groot pret en n wonderlike, Vreeslike, Feestelike Gedoente. Moet dit nie mis ni...
24/08/2026

Ons het elke jaar n kuiernaweek!!
Dit is groot pret en n wonderlike, Vreeslike, Feestelike Gedoente.

Moet dit nie mis nie.

๐ŸŽถ๐Ÿช—JUBA KOM KUIER SAAM BY DIE WIF SE VREESLIKE FEESTELIKE GEDOENTE! ๐Ÿช—๐ŸŽถ

Ons het nog โ€™n GROOT verrassing vir julleโ€ฆ en glo my, hierdie een wil jy nie misloop nie!

Martiens van Juba gaan saam met ons kamp! ๐Ÿคฉ๐ŸŽถ

As jy nog nooit vir Martiens in aksie gesien het nie, maak jouself reg. Hierdie man is โ€™n musikale kragtoer. Hy speel โ€™n verskeidenheid instrumente en sy talent is buitengewoon besonders.

๐ŸŽต Hy bring sy trekklavier en sy kitaar!!!
As jy dit kan neurie, kan hy dit speel!๐ŸŽถ๐ŸŽผ๐ŸŽธ๐ŸŽน

So ons het ged**kโ€ฆ kom ons maak โ€™n behoorlike kampkuier daarvan! ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ”ฅ

Kom kuier saam.
๐Ÿท Bring jou rooiwyn.
๐ŸŽธ Kom dans in die kamp.
๐ŸŽถ Kom sing saam.
๐Ÿ˜‚ En, natuurlikโ€ฆ kyk of jy vir Martiens kan vasvra!

Gooi enige liedjie uit. Neurie dit. Fluit dit. Sing die eerste paar noteโ€ฆ

En kyk wat hy daarmee doen! ๐Ÿ˜œ

Hierdie is nie net โ€™n vertoning nie.
Dis โ€™n kampkuier soos nog nooit tevore nie!!
Dis musiek, lag, dans en mense wat saam kuier.

Ons het 3 legendes vir 1 feestelike naweek! ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ“ WIF se Vreeslike Feestelike Gedoente
๐Ÿ“… 23โ€“25 Oktober
๐Ÿ•๏ธ ATKV Buffelspoort

Kampkuier saam met Martiens van Juba.
Bring jou mense. Bring jou dansskoene. Bring jou rooiwyn.

En bring โ€™n liedjie wat jy d**k hy NIE kan speel nieโ€ฆ
Ons daag jou uit. ๐Ÿ˜Ž๐ŸŽถ๐Ÿ”ฅ #๐Ÿ˜Ž๐ŸŽถ๐Ÿ”ฅ

Martiens Joubert
ATKV-Buffelspoort
Kampi.co.za
Multi Risk Brokers
King Price Insurance

#๐Ÿ˜Ž๐ŸŽถ๐Ÿ”ฅ๐ŸŽ™๏ธ


22/08/2026

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard!

Elize Eloff, Newlife Bayside Mall, Annemarie Jonker, Tanya Samantha Maudsley

Hierdie 4 manne staan nie stil nie. Hulle is die manne agter die WIF se SHE-women projek. Hulle daag op met bore, skroew...
21/08/2026

Hierdie 4 manne staan nie stil nie.

Hulle is die manne agter die WIF se SHE-women projek.
Hulle daag op met bore, skroewedraaiers, slim planne, oplossings en hul mannekrag. Hulle wag nie vir n opdrag nie, hul daag net op (partykeer baie baie vroeg en partykeer baie baie laat) en doen wat gedoen moet word.

As die foto vir jul bietjie AIโ€™erig lyk, is dit omdat hul nie lank genoeg stilstaan sodat ek hul saam kan afneem nie, toe het ChatGpt hulle vir my saam op een bank gesit.

Ons waardeer hulle!! Hulle is die konings, priesters en profete, ons ruggraat en die spiere agter die werk wat ons doen.

Andries Bruwer
Reinhart Bruwer
Roche Marais
Charles De Bie

Address

5 Cedar Avenue
Clubview
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 05:00 - 17:00

Telephone

+27722822203

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Worth It Foundation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Worth It Foundation:

Shortcuts

Share