02/08/2026
🌱 Help ons om ons R5000 doelwit te bereik! 🌱
Ons is op pad om ’n verskil te maak, maar ons het nog ’n bietjie hulp nodig.
Ons staan tans op R1300 van ons R5000 doelwit
Elke donasie, groot of klein, bring ons nader aan waar ons wil wees.
Help ons om die balk vol te maak en saam ’n glimlag op iemand se gesig te sit. 💛