24/03/2026
WOMEN ARISE SISTERHOOD GATHERING
Jy word met liefde uitgenooi na ons tweede Sisterhood Gathering
π
Datum: 28 Maart
β° Tyd: 14:00
π Plek: Citrusdal Country Lodge
Tema: Turn Your Face to the Son
Kom ervaar βn middag van:
π» Inspirasie
π» Suster liefde
π» Genesing en groei
π» Die teenwoordigheid van God
π Kleredrag: Dra ietsie geel as simbool van hoop, lig en nuwe begin
βNet soos sonneblomme na die son draai, kies ons om na God te draai.β
π Bring βn vriendin saam β jy hoef nie alleen te kom nie! As jy wil aansluit sal daar ook vorms beskikbaar wees.
Ons kan nie wag om jou daar te sien nie π»