04/03/2026
πΎ Nog βn paar oomblikke van Chrissiesmeer Boeredag 2026!
Dit is wonderlik om te sien hoe die gemeenskap saamkom vir βn dag vol landbou, kennisdeling en goeie kuier. Die uitstallings, demonstrasies en geselsies maak hierdie dag iets besonders.
Hier is nog fotoβs van die aksie! π