Ceres Lions Club

Ceres Lions Club Ceres Lions Club is part of Lions Clubs International. Our motto is "We Serve". Members raise fund Ceres Lions Club was chartered in 1969.

02/06/2026
Javon, 9 jaar, en Stehan, 6 jaar, glimlag breed want hul ogies is getoets, elkeen 'n bril gekry en nou kan hulle tog so ...
29/05/2026

Javon, 9 jaar, en Stehan, 6 jaar, glimlag breed want hul ogies is getoets, elkeen 'n bril gekry en nou kan hulle tog so mooi sien! Lekker skool gaan julle.😀

Joyce lost everything in a fire. Lion President Wynand of Ceres Lions Club is handing her a food voucher.
29/05/2026

Joyce lost everything in a fire. Lion President Wynand of Ceres Lions Club is handing her a food voucher.

Nog 35 komberse by Nagskuiling afgelewer.
18/05/2026

Nog 35 komberse by Nagskuiling afgelewer.

Bestuur het 'n voorlopige begroting opgestel vir ons huidige projek (vloedramp) en dit beloop so ongeveer R 25 000. LP W...
18/05/2026

Bestuur het 'n voorlopige begroting opgestel vir ons huidige projek (vloedramp) en dit beloop so ongeveer R 25 000. LP Wynand is in beheer van projek. Tot dusver is hoender by nagskuiling afgegee om kos vir mense te kook. 41 Matrasse is uitgedeel.
Ceres Lionsklub het ook R 5 000.00 bygedra aan Tulbagh Lionsklub om nagenoeg 500 haweloses te help.
CERES LIONS is dankbaar teenoor almal wat ons altyd ondersteun en ons dus in staat stel om andere te help. Baie dankie.

Bennie Geduld se huis is oorstroom. Hier oorhandig LP Wynand 'n SPAR koopbewys aan Bennie.
18/05/2026

Bennie Geduld se huis is oorstroom. Hier oorhandig LP Wynand 'n SPAR koopbewys aan Bennie.

Lion President Wynand deel komberse en klere aan jong seun uit.
18/05/2026

Lion President Wynand deel komberse en klere aan jong seun uit.

LP Wynand oorhandig 'n hamper aan 'n familie.
15/04/2026

LP Wynand oorhandig 'n hamper aan 'n familie.

LP Wynand Kloppers oorhandig sanitere doekies aan Paul Rheeder vir meisies wat verkrag is.
15/04/2026

LP Wynand Kloppers oorhandig sanitere doekies aan Paul Rheeder vir meisies wat verkrag is.

A letter of gratitude. Kai has been diagnosed with Kyphoscoliosis in the beginning of December 2025 and has to have an o...
15/04/2026

A letter of gratitude. Kai has been diagnosed with Kyphoscoliosis in the beginning of December 2025 and has to have an operation. Our prayers are with him and his family. Update: The operation was a success. 🙏

Address

Togryers Museum, Oranje Street
Ceres
6835

Telephone

+27829215428

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ceres Lions Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Ceres Lions Club:

Share