Agri Gauteng

Agri Gauteng Provincial affiliate of AgriSA

Francois Roussouw van die Wes-Kaap is die 2025 Nasionale Jongboer van die Jaar. Baie geluk Francois en Agri Wes-Kaap.
26/11/2025

Francois Roussouw van die Wes-Kaap is die 2025 Nasionale Jongboer van die Jaar. Baie geluk Francois en Agri Wes-Kaap.

26/11/2025

Great music at the Young Farmer of the Year function

26/11/2025
Minister van Landbou John Steenhuisen aan die woord by die Jongboer funksie vanaand
26/11/2025

Minister van Landbou John Steenhuisen aan die woord by die Jongboer funksie vanaand

Vanaand word die Nasionale Jongboer van die Jaar vir 2025 aangekondig. Sterkte aan Gerrit Maritz, AgriCulture Gauteng se...
26/11/2025

Vanaand word die Nasionale Jongboer van die Jaar vir 2025 aangekondig. Sterkte aan Gerrit Maritz, AgriCulture Gauteng se jongboer finalis.

Congratulations to the nine young farmer finalists for reaching the final stage in the AgriSA/Toyota Young Farmer compet...
26/11/2025

Congratulations to the nine young farmer finalists for reaching the final stage in the AgriSA/Toyota Young Farmer competition for 2025. Wishing Gerrit Maritz , AgriCulture Gauteng’s young farmer finalist, from Brandvlei Chickens near Tarlton all the best for tonight’s announcement of the National Young Farmer of the Year for 2025, we are proud of your achievement in the competition.

AgriCulture Gauteng se Kobus Visser en Konrad Burger, president, woon vandag  AgriSA se Sentrum vergaderings by waar Arb...
19/11/2025

AgriCulture Gauteng se Kobus Visser en Konrad Burger, president, woon vandag AgriSA se Sentrum vergaderings by waar Arbeid-, Natuurlike Hulbronne-, Grond- en Ekonomiese aangeleenthede bespreek word. Die Landelike Veiligheid besprekings is gister afgehandel.

AgriCulture Gauteng woon vandag AgriSA se kongres in Pretoria by.
15/10/2025

AgriCulture Gauteng woon vandag AgriSA se kongres in Pretoria by.

Willie van der Schyf van AgricCulture Gauteng aan die woord tydens die werkswinkel.
05/09/2025

Willie van der Schyf van AgricCulture Gauteng aan die woord tydens die werkswinkel.

AgriCulture Gauteng woon vandag die Departement van Indiensname en Arbeid se werkswinkel oor die Vergoedingsfonds in Kem...
05/09/2025

AgriCulture Gauteng woon vandag die Departement van Indiensname en Arbeid se werkswinkel oor die Vergoedingsfonds in Kemptonpark by.

AgriCulture Gauteng se twee vise-presidente is vandag by die organisasie se kongres herkies. Sarel Pienaar, vise-preside...
03/09/2025

AgriCulture Gauteng se twee vise-presidente is vandag by die organisasie se kongres herkies. Sarel Pienaar, vise-president van Magaliesburg, Konrad Burger, president en Corné Vermaak, vise-president van Heidelberg.

03/09/2025

Address

1249 Embankment Road
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:30
Tuesday 07:00 - 15:30
Wednesday 07:00 - 15:30
Thursday 07:00 - 15:30
Friday 07:00 - 15:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Agri Gauteng posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Agri Gauteng:

Share