Solidariteit: Jongwerkende

Solidariteit: Jongwerkende Welkom by jou Afrikaanse Netwerk van Werk. Ons ondersteun jou loopbaanreis, jou visie en jou ambisie!

Besoek gerus ons webtuiste vir meer inligting, of stuur vir ons 'n direkte boodskap: https://solidariteit.co.za/jong-werkende/

VAKANTE POS: ๐Š๐š๐ฆ๐ฉ๐ฎ๐ฌ๐จ๐ซ๐ ๐š๐ง๐ข๐ฌ๐ž๐ž๐ซ: ๐€๐ค๐š๐๐ž๐ฆ๐ข๐š๐Ÿ“ Centurionโ€™n Kampusorganiseerderpos is tans by Solidariteit beskikbaar. Die suks...
04/09/2026

VAKANTE POS: ๐Š๐š๐ฆ๐ฉ๐ฎ๐ฌ๐จ๐ซ๐ ๐š๐ง๐ข๐ฌ๐ž๐ž๐ซ: ๐€๐ค๐š๐๐ž๐ฆ๐ข๐š

๐Ÿ“ Centurion

โ€™n Kampusorganiseerderpos is tans by Solidariteit beskikbaar. Die suksesvolle kandidaat sal studente by Solidariteit se studentestrukture op kampus betrek en diรฉ strukture help uitbrei. Die rol sluit ook werkplekvoorbereiding, skaduwerk- en vakansieprogramme, internskappe, deeltydse werk en werkfasilitering deur Solidariteit-aanlyn in.

Die ideale kandidaat het โ€™n B-graad en minstens twee jaar werkservaring, met blootstelling aan kommunikasiestrategieรซ, projekbestuur en navorsing. Sterk kommunikasie-, aanbiedings-, koรถrdinerings- en administratiewe vaardighede, goeie menseverhoudinge en โ€™n geldige bestuurslisensie is belangrik. Ervaring met studentestrukture sal voordelig wees.

Sluitingsdatum: 18 September 2026

Doen nou aansoek: https://bit.ly/3TbOtlR

01/09/2026

Voel jy vasgevang in ล‰ werk wat jou nie meer inspireer nie?

Die Solidariteit-app help jou om die volgende stap in jou loopbaan te neem. Kry toegang tot ล‰ CV-gids, ontvang professionele terugvoer op jou CV en neem deel aan skynonderhoude om jou selfvertroue te bou.

Kyk hier om te weet hoe jy jou loopbaan kan laat groei:

Hoogtepunte van Akademia se Pontium-skynhofdagSkerp argumente, netjiese pakke en โ€™n vertrek vol toekomstige regslui. Aka...
15/08/2026

Hoogtepunte van Akademia se Pontium-skynhofdag

Skerp argumente, netjiese pakke en โ€™n vertrek vol toekomstige regslui. Akademia se Pontium-skynhofdag het beslis โ€™n bietjie ๐˜š๐˜ถ๐˜ช๐˜ต๐˜ด-energie gehad.

14/08/2026

Voel jy vasgevang in ล‰ werk wat jou nie meer inspireer nie?

Die Solidariteit-app help jou om die volgende stap in jou loopbaan te neem. Kry toegang tot ล‰ CV-gids, ontvang professionele terugvoer op jou CV en neem deel aan skynonderhoude om jou selfvertroue te bou. ๐Ÿ’ช๐Ÿป

Dit was โ€™n opwindende week vir die studente wat Solidariteit se Arbeidsverhoudinge-internskap voltooi het! ๐ŸŽ“๐Ÿ’ผHulle het w...
10/07/2026

Dit was โ€™n opwindende week vir die studente wat Solidariteit se Arbeidsverhoudinge-internskap voltooi het! ๐ŸŽ“๐Ÿ’ผ

Hulle het waardevolle blootstelling aan die praktyk gekry, belangrike werkservaring opgedoen en nuwe vaardighede by hul CVโ€™s gevoeg.

Wil jy ook jou CV versterk en jou loopbaan โ€™n hupstoot gee? Lees meer oor Solidariteit se studente-aanbod: https://solidariteit.co.za/studente ๐Ÿ™Œ

02/07/2026

Swipe vir tips! โžก๏ธ
Vir baie studente is die moeilikste deel van werksoek nie die onderhoud nie; dis om โ€™n voet in die deur te kry!

Jou CV speel ล‰ groot rol in jou reis op soek na werk, daarom is dit belangrik om te weet hoe om jou ervaring, vaardighede en prestasies sรณ aan te bied sodat hulle nie nee kan sรช nie!

Sluit aan by Solidariteit se Studentelewegroep vir hulp met jou CV, toegang tot werksgeleenthede en praktiese raad vir die wรชreld van werk. ๐Ÿงก

Hoe maak jy ล‰ goeie indruk in die eerste 90 dae van jou nuwe werk?Dit gaan nie daaroor om alles perfek te doen nie, maar...
26/06/2026

Hoe maak jy ล‰ goeie indruk in die eerste 90 dae van jou nuwe werk?

Dit gaan nie daaroor om alles perfek te doen nie, maar om te wys dat jy betroubaar, professioneel en bereid is om te leer.

๐Ÿ‘‰ Klik hier om meer te lees:

Die eerste 90 dae in ล‰ nuwe werksomgewing speel ล‰ belangrike rol in hoe mense jou sien en hoe vinnig jy professioneel ontwikkel.

18/06/2026

Die eerste toets van die jaar was nie in die klas nie ๐Ÿ‘€

Ons het die nuwe Sol-Tech-studente gevra om bekende memes te herskep. Sommige het hulself uitstekend van hul taak gekwyt. Ander... wel... kyk self. ๐Ÿ˜‚

Vandag het die Junie-inname hul eerste tree as Sol-Tech-studente gegee tydens hul inhuldiging by die Voortrekkermonument...
18/06/2026

Vandag het die Junie-inname hul eerste tree as Sol-Tech-studente gegee tydens hul inhuldiging by die Voortrekkermonument.

Mag hierdie reis gevul wees met harde werk, nuwe vriendskappe en groot sukses. โš’๏ธ

Voortrekkermonument Sol-Tech

Sou jy ล‰ โ€œRegte in die werkplekโ€-toets kon slaag? ๐Ÿ‘€Solidariteit-aanlyn verduidelik vir jou jou regte in die werkplek met...
17/06/2026

Sou jy ล‰ โ€œRegte in die werkplekโ€-toets kon slaag? ๐Ÿ‘€

Solidariteit-aanlyn verduidelik vir jou jou regte in die werkplek met Aanlyn regshulp, ons KI-assistent, en ล‰ praktiese kursus wat jou regte sรณ goed verduidelik dat selfs ล‰ 15-jarige dit sal kan verstaan!

Registreer jou gratis profiel en vra vandag jou werkplekvrae: https://bit.ly/4dVMdFD

Address

H. V. DF Malan En Eendrachtstraat, Kloofsig
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27825261027

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Solidariteit: Jongwerkende posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share