Eldo Republiek

Eldo Republiek Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Eldo Republiek, Nonprofit Organization, Hoërskool Eldoraigne, Centurion.

Eldo Republiek is hier om sterk tradisies en respek vir Hoërskool Eldoraigne te bou, sodat daar ‘n sterk nalatenskap gebou sal word vir die oud Eldo’s se Alma-mater.

Baie Geluk Karmia GreylingenSterkte met die Naionale GimnastiekkampioenskappeEldo Republiek / Groenkas is TROTS op jou !...
05/09/2026

Baie Geluk Karmia Greyling
en
Sterkte met die Naionale Gimnastiekkampioenskappe

Eldo Republiek / Groenkas is TROTS op jou !!

Geniet jou geskenkie 💚

Baie Geluk Divan Snyders wat gekwalifiseer het vir die SA Span - InstrumentaleEldo Republiek / Groenkas is TROTS op jou ...
05/09/2026

Baie Geluk Divan Snyders

wat gekwalifiseer het vir die SA Span - Instrumentale

Eldo Republiek / Groenkas is TROTS op jou !!

Geniet jou geskenkie 💚

Baie Geluk Janke Cronjemet jou prestasie in Artistiese GimnastiekEldo Republiek / Groenkas is TROTS op jou !!Geniet jou ...
04/09/2026

Baie Geluk Janke Cronje
met jou prestasie in Artistiese Gimnastiek

Eldo Republiek / Groenkas is TROTS op jou !!

Geniet jou geskenkie 💚

Baie Geluk julleEldo Republiek / Groenkas is Trots op julleGeniet julle geskenkies
04/09/2026

Baie Geluk julle

Eldo Republiek / Groenkas is Trots op julle

Geniet julle geskenkies

Baie Geluk Keamay Oosthuysen Keamay het met al haar items gekwalifiseer om Suid-Afrika by die Get The Beat World Finals ...
04/09/2026

Baie Geluk Keamay Oosthuysen

Keamay het met al haar items gekwalifiseer om Suid-Afrika by die Get The Beat World Finals te verteenwoordig, wat van 12–21 Desember 2026 by die Petaling Jaya Performing Arts Centre in Kuala Lumpur, Maleisië, aangebied word. Met hierdie uitsonderlike prestasie ontvang sy ook haar SA-kleure.

Eldo Republiek / Groenkas is TROTS op jou !!

Geniet jou geskenkie 💚

04/09/2026
Groenkas is OOPMaandae - Donderdae 07:00 tot 16:45Vrydae 07:00 tot 13:45
03/09/2026

Groenkas is OOP

Maandae - Donderdae 07:00 tot 16:45
Vrydae 07:00 tot 13:45

Baie Sterkte:  Theana Olivier, Kayla Schröder en Vonique de Bruyn met die ASA-LANDLOOP KAMPIOENSKAPPE.GENIET JULLE GESKE...
01/09/2026

Baie Sterkte:

Theana Olivier, Kayla Schröder en Vonique de Bruyn met die

ASA-LANDLOOP KAMPIOENSKAPPE.

GENIET JULLE GESKENKIES 💚

Eldo Republiek/Groenkas

Baie GelukMari Muller, Mia Strydom, Nuwan Nel, Zerlize van TonderEldo Republiek / Groenkas is TROTS op julle !!!💚
01/09/2026

Baie Geluk

Mari Muller, Mia Strydom, Nuwan Nel, Zerlize van Tonder

Eldo Republiek / Groenkas is TROTS op julle !!!💚

Address

Hoërskool Eldoraigne
Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eldo Republiek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Eldo Republiek:

Shortcuts

Share