14/02/2024
Is daar iets van waarde wat in jou pad le? Ons sal dit kom oplaai. Van meubels tot meel, enige iets kan vir ons help om ons maandelikse kortval te dek. Ons doen 2de hande verkope vir 'n bykomende inkomste en verwelkom altyd enige kruideniers skenkings. Skakel ons, Tharina 068 330 7001 of Stephan 0788265682 en ons sal dit kom haal, wat ookal dit is. Baie dankie vir julle liefde en ondersteuning.
Call now to connect with business.