16/10/2026
Het jy die nuwe PWLIC 2.0 Newsletter gemis? π
Ons OctβNov Make-Life-Easier Issue is ons eerste uitgawe in die nuwe formaat β en van nou af kom die newsletter elke tweede maand uit.
Hoekom?
Omdat ons eerder βn bietjie meer tyd tussen editions wil gebruik om iets saam te stel wat jy actually wil hou:
π‘ Praktiese artikels en idees
π± Nuttige tools en shortcuts
π‘ Huis-, familie- en lifestyle content
π Plaaslike events en besighede
π βn Vendor Directory wat jy later weer kan gebruik
β€οΈ Community content wat verder gaan as net advertensies
Die idee bly eenvoudig:
Gebruik dit. Stoor dit. Deel dit.
En as jy nog nie op die newsletter-lys is nie, teken in sodat die volgende Dec 2026 / Jan 2027 uitgawe direk by jou kan uitkom. π©
Ken jy iemand anders in Centurion wat die newsletter sal geniet? Share hierdie post sommer met hulle ook.