04/09/2026
| Landbou Onderwys |
Die Braaikuikenprojek te Pelican Park HS: School Of Excellence verloop uitstekend. Baie geluk aan die skool, hul personeel & hoof se leierskap. So ook aan ASTRAL, National Chicks & Meadow Feeds vir hul vertroue & ondersteuning van hierdie projek.
Dankie ook aan die Western Cape Education Department wie ons as vennoot vertrou het om saam te kon werk op hierdie projek.
Spesiale dankie aan Dr Mariette Wheeler & Albert van Zyl.
AfriForum | Kaapse Forum /Cape Forum | Saai