Die De Kuilen Voortrekkers

Die De Kuilen Voortrekkers Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die De Kuilen Voortrekkers, Youth Organization, 15 Liedla Straat, Cape Town.

05/08/2026

De Kuilen Voortrekkers besoek 'Giraffe House' in Muldervlei 1 Augustus 2026.

Die weer was heerlik, die diere was mooi en die volstruise was vol dinge.

Dankie Giraffe House, ons sal julle weer sien.

31/12/2025
Vandag, 9 Desember 2025, het De Kuilen Voortrekkers geskenk pakkies gaan afgee by Huis De Kuilen. Die Oumensies het die ...
09/12/2025

Vandag, 9 Desember 2025, het De Kuilen Voortrekkers geskenk pakkies gaan afgee by Huis De Kuilen. Die Oumensies het die kinders so geniet en die kinders kon die Ouer geslag ook bietjie bederf.

Op 27 September 2025 het De Kuilen Kommando n gesins uitstappie dag geloots. Ons was in Simonstad by die 'Scratch Patch'...
30/11/2025

Op 27 September 2025 het De Kuilen Kommando n gesins uitstappie dag geloots. Ons was in Simonstad by die 'Scratch Patch', het die vloot museum gaan besoek, en die dag afgesluit met n piekniek en swem naby Boulders Beach.

Op 10 Mei 2025 was De Kuilen Voortrekkers gelukkig gewees om saam met ander voortrekkers op Wemmers hoek by mekaar te ko...
09/11/2025

Op 10 Mei 2025 was De Kuilen Voortrekkers gelukkig gewees om saam met ander voortrekkers op Wemmers hoek by mekaar te kom vir die Afrikaans is 100 viering.

Address

15 Liedla Straat
Cape Town

Opening Hours

18:00 - 19:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die De Kuilen Voortrekkers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share