Cochoqua Inheemse Gemeenskap van die Kaap-CIGK

Call Directions

Cochoqua Inheemse Gemeenskap van die Kaap-CIGK A non-profit organisation determined to better the khoi people of Africa

Die res van die foto's van ons Bergrivier tak se leierskapverkiesing.
27/09/2026

Die res van die foto's van ons Bergrivier tak se leierskapverkiesing.

Nog oomblikke van 'n suksesvolle verkiesingsdag!
27/09/2026

Nog oomblikke van 'n suksesvolle verkiesingsdag!

Suksesvolle takverkiesingsvergadering te Bergrivier gehou.Baie geluk aan ons nuwe Takhoof Cornelius. Mag u leierskap ges...
27/09/2026

Suksesvolle takverkiesingsvergadering te Bergrivier gehou.

Baie geluk aan ons nuwe Takhoof Cornelius. Mag u leierskap geseënd wees.

🎉 Nuwe takbestuur gekies!Baie geluk aan  Takhoof Louw en die takbestuur van Metro Noord! 👏
26/09/2026

🎉 Nuwe takbestuur gekies!
Baie geluk aan Takhoof Louw en die takbestuur van Metro Noord! 👏

🎉 Nuwe takbestuur gekies!Baie geluk aan Takhoof louw en die takbestuur van Metro Noord!
26/09/2026

🎉 Nuwe takbestuur gekies!
Baie geluk aan Takhoof louw en die takbestuur van Metro Noord!

’n Geseënde Erfenisdag aan almal! 🌿Namens ons Stamhoof, Stammoeder en leiers wens ons aan elkeen op ons blad ’n baie ges...
24/09/2026

’n Geseënde Erfenisdag aan almal! 🌿
Namens ons Stamhoof, Stammoeder en leiers wens ons aan elkeen op ons blad ’n baie geseënde en betekenisvolle Erfenisdag toe.
Mag ons trots wees op ons wortels, ons kultuur, ons geskiedenis en die erfenis wat aan ons toevertrou is.
Mag ons erfenis voortleef van geslag tot geslag. 🌿

Met liefde en respek,

Wyle Takhoof Valentine GoliathBegrafnisdiens:  Goedverwacht  Morawiese, Dodeakker6 September 2026Rus sag. 🕊️
06/09/2026

Wyle Takhoof Valentine Goliath
Begrafnisdiens: Goedverwacht Morawiese, Dodeakker
6 September 2026

Rus sag. 🕊️

Wyle Takhoof Valentine GoliathBegrafnisdiens: Morawiese Kerk, Goedverwacht6 September 2026Rus sag. 🕊️
06/09/2026

Wyle Takhoof Valentine Goliath
Begrafnisdiens: Morawiese Kerk, Goedverwacht
6 September 2026

Rus sag. 🕊️

60th birthday of Chief Caroline Muller where Hamqua and PPC attended 🐆🐆 20/04/26
21/04/2026

60th birthday of Chief Caroline Muller where Hamqua and PPC attended 🐆🐆 20/04/26

Address

Burlington Street, Oakdale
Cape Town
7530

Telephone

+27647017370

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cochoqua Inheemse Gemeenskap van die Kaap-CIGK posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share