Top Toebroodjies vir Oues Projek

Top Toebroodjies vir Oues Projek TOP het onstaan in 2010.

TOP is n vrywillige organisasie wat deur vrywilligers gerugsteun word om TOP se leuse te maak werk naamlik '' Omdat Ons Omgee /Because We Care ''

29/12/2025
Saterdag 6 Desember 2025 het TOP vrywilligers die jaarlikse bederf pakkies gepak vir 350 behoeftige senior burgers. 160 ...
09/12/2025

Saterdag 6 Desember 2025 het TOP vrywilligers die jaarlikse bederf pakkies gepak vir 350 behoeftige senior burgers. 160 van die pakkies gaan by Huis Kraaifontein ouetehuis uitgedeel word op 24 Desember 2025.

Dankie vir almal se wonderlikke ondersteuning deur die jaar op verskeie gebiede. Ons het n hekelspan gehad wat gewoeker het met hul talente en die mooiste knie kombersies gehekel het. Maak kontak met my, Werner Schwella, Sameroeper van TOP vrywilligers per whats app 083 591 6691 indien u sou belangstel om hulp te verleen as n vrywilliger of n kontant bydrae te maak dmv n donasie of die aankoop van n knie kombersie vir n geliefde.

TOP bedank u vir u ondersteuning gedurende 2025

Groete TOP
ARRIVE ALIVE. KOM VEILIG DAAR🙏

Address

Chrismar, Bellville
Cape Town
7530

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Top Toebroodjies vir Oues Projek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Top Toebroodjies vir Oues Projek:

Shortcuts

Share