A2J Vishoek

A2J Vishoek "Yster slyp yster, vriende vorm mekaar" -Spreuke 27:17.

Ons is 'n familie: tieners en jeugleiers wie by mekaar leer en vriendskappe vorm sodat ons die Here se naam kan verheerlik.

Ons gaan so lekker saam praise & worship saam met ander jeuggroepe in die vallei die 5de Desember! Dis nie net vir tiene...
11/11/2025

Ons gaan so lekker saam praise & worship saam met ander jeuggroepe in die vallei die 5de Desember! Dis nie net vir tieners nie maar ook vir jong volwassenes so vir enige navrae kan julle gerus vir Rohan kontak by 0829259818 en onthou om jou gratis "kaartjie" te bespreek op Quicket by https://www.quicket.co.za/events/325360-the-gathering/ sodat ons kan sien hoeveel mense om te verwag!

Sien jou daar!🥳👏🙌

11/08/2025

Address

Cape Town
7975

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when A2J Vishoek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to A2J Vishoek:

Share