27/04/2024
21 April was Aarde dag ..ons by SmartStart DeDoorns Speel groepe het hierdie dag ten volle benut.
In Samewerking met die Hex Valley Tourism
En
Was hierdie n vetpret dag en baie opvoedkundig.
Maatjies het inkleur aktiwiteit gedoen oor hoekom ons die Planeet mooi skoon hou.
Hulle het ook Rommel papiere opgetel rondom hulle skooltjie ๐ค๐ค๐