16/06/2026
❤️HOW TO BREAK SOUL TIES❤️
I would suggest you copy and paste or just save this post also Long post alert😅
1 Corinthians 6:16
Do you not know that he is joined to a pr******te becomes one body with her for it is written 2 becomes one
Die skrif verduidelik eenvoudig dat as jy s*x het met iemand word julle een. Dit praat niks van getroud is nie. Dit verwys na waar jy intiem met iemand verkeer word julle een in die realm van die gees. So met elke s*xual partner wat jy al gehad het is jy connected. Julle siele het een geword.
Daar is verskillende soul ties maar el focus op s*xual soul ties hier spesifiek.
Die bybel praat wel nie spesifiek van 'soul tie' nie. Dit praat van siele wat saam gevleg word en een word. Dit bind die siele saam in die realm van die gees. Dus hoekom die woord die man en vrou word een.
Genesis 34 - One sided soul tie
Dinah the daughter of Leah which she bore with Jacob went out to see the daughters of the land. And when Sechem the levite prince saw her he took her and lay with her and defiled her and his soul clave with Dinah he loved the damsel.
Sy siel was gekleef aan haar maar haar siel nie met hom. Jy het haar verkrag en was verlief op haar maar sy het geen romantiese gevoelens vir hom gekoester nie. Hy was obsessed met haar en meer so nadat hy met haar geslaap het.
SIGNS VAN N SOUL TIE
*n diepe connection op n geestelike en emotional level.
*Jy kry aanhoudende drome van die persoon al is julle al lankal nie meer saam.
*Hulle kan jou trigger op n dieper level. Hulle kan jou knoppies druk op n manier wat niemand anders kan nie
*Jy voel hulle complete jou al is julle lankal nie meer saam.
*Jy vergelyk elke partner saam hulle en vind hulle nooit goed genoeg nie.
*Jy voel jy sal nooit weer so oor iemand voel.
*n part van jou voel missing as jy nie saam hulle is nie.
*Hulle kan jou maar hoe sleg treat jy gaan altyd terug.
An ungodly soul tie is n oop deur vir die vyand. Waar demone toegand kry tot jou lewe. Dus n brug wat maak dat gemors van 2 mense wat n demoniese pad na mekaar lei en so transfer julle alles vir mekaar goed of sleg. In n verhouding is daar baie beloftes wat gemaak word. Baie van daai beloftes was commitments wat lewens lange bindings maak. Net omdat julle op gebreek het mean nie daai beloftes was verbreek nie. Dit staan vandag nog dieselfde soos toe julle saam was elke ding wat jy met agree het is vas in die realm van die gees. Hoekom d**k jy dat sekere goed oor en oor in jou hart en gedagte op kom wat jare gelede gebeer het. Iets klein gebeer en daai trigger wat julle in geheim besluit het.
Hier is n paar skrifte oor soul ties.
Ephesians 5:13
For this reason a man will leave his father and mother and he unite with his wife and two becomes one
Jude 1:24
To him who is able to keep you from stumbling and to present you before his glorious presence without fault and with great
Genesis 34:2-3
When Shechem son of Hamor the Hivite, the ruler of that area, saw her, he took her and r***d her. 3 His heart was drawn to Dinah daughter of Jacob; he loved the young woman and spoke tenderly to her.
1 Corinthians 6:18 - Flee fornication. Every sin that a man doeth is without the body; but he that committeth fornication sinneth against his own body.
2 Corinthians 6:14 - Be ye not unequally yoked together with unbelievers: for what fellowship hath righteousness with unrighteousness? and what communion hath light with darkness
1 Thessalonians 5:23 - And the very God of peace sanctify you wholly; and I pray God your whole spirit and soul and body be preserved blameless unto the coming of our Lord Jesus Christ.
Hebrews 13:4 - Marriage is honourable in all, and the bed undefiled: but whoremongers and adulterers God will judge
STAPPE HOE OM N SOUL TIE TE VEBREEK
Die besluit om n soul tie te verbreek is n stap in die rege rigting. Om bevryding te kry en Verlos te kan word van die bande wat jou met jou ex connect. Wat die deur toe maak dat die vyand toegang tot jou lewe kan kry.
Dit wat jy deur gebed ontvang moet jy deur gebed maintain.
N soul tie is n verbintenes van 2 siele as 1. Let wel nie alle soul ties is demonic nie.
Hier is n video link wat ek u dieper verduidelik en dus ook n getuienis van hoe God jou los kan maak.
https://youtu.be/wLGi4YhpMgU
No more sheets van Juanita Bynum
Die video leer jou dat jou destiny steeds in jou bereik is al het jy foute gemaak kan jy steeds in besit neem wat God in stoor vir jou het
https://youtu.be/PHHPlN0_QCI
Sharon Eiland : Holiness or Hell
Albei videos is op youtube. En ek weet dit gaan vir u n blessing wees. Dit gaan u moed gee en ook guidelines gee hom on die bande van die vyand te verbreek.
Die video is een waar Cindy Trimm n powerful gebed doen. Luister na dit ook. Ek luister gereeld na dit
https://youtu.be/8KjXwxlIq3Q
Ek wil noem dat gebed gaan nie genoeg wees om die bande van die vyand te vreek. En die soul tie te verbreek nie. Vasting met gebes is wat werk. Onthou s*x is n transfusion van 2 siele en gebed met vasting verbreek die connection
Daar is stukkies van jou siel wat in hom/haar siel gemeng het. Jy moet daai fragments terug roep in die gees. Jy noem sy/haar naam en se jy roep elke fragment van jou siel terug. En jy evict elke fragment van hulle siel in jou uit jou lewe.
MATTHÉÜS 17:21 AFR53 ... Maar hierdie geslag gaan nie uit behalwe deur gebed en vas nie
Die is hoe ek vas. Almal vra altyd hoe vas ek so hier is dit. Ek besef ook daar is sommige wat verskillende maniere vas maar dus my manier.
Ek vas gewoonlik 6 tot 6. So ek eet vroeg 6 uur die oggend. Na dit bid ek trek my onder die bloed. Dan maak ek die bybel oop en die skrif wat ek sien daai vat ek vir my vir daai dag. Ek maak my behoefte/die rede hoekom ek vas voor God bekend. Dan salf ek my. Deur die dag bid ek en ek praat met die Here. Ek lees my bybel, luister musiek. Ek sny my af van baie praat. Ek log uit social media en kyk ook nie tv en gebruik die tyd met God. Ek worship. Ek kyk online sermons. Ek equip myself geestelik. Dan 6 uur Bid en ek bedank God vir die dag en wat hy gaan doen vir my. Dan maak ek die bybel weer oop en die eerste skrif wat ek sien is wat God vir my se. U kan kies hoe lank u wil vas.
EK EET EN DRINK NIKS VIR DIE 12 URE
SOUL FRAGMENTS
Psalm 23:3 “He restores my soul…”
What is the soul and where does it reside within me? Does my soul need restoration? What is a fragmented soul?
Psalm 86:11 “Teach me Your way, O Lord; I will walk in Your truth; Unite (give me an undivided heart, singleness of heart) my heart to fear Your name.”
Within the Biblical context, the heart is the symbolic dwelling place for the spirit within us, since our souls and our spirits are both spirits, they both dwell within us in a place called the heart, not our physical hearts.
However, unlike our human bodies that may be missing a limb or a physical part that they have to do without, it seems like our souls do not loose a part, but rather, their parts become separated or fragmented from one another.
Luke 4:18 “The Spirit of the Lord is upon Me, because He has anointed Me to preach the gospel to the poor; He has sent Me to heal the brokenhearted (fragmented hearts, to heal means to restore to its original settings), to proclaim liberty to the captives and recovery of sight to the blind, to set at liberty those who are oppressed.”
The fragmented soul can only be healed and restored as the result of an individual rejecting the lie that it believed, and embracing the truth of the Word of God, that is what spiritual discernment is all about, seeing our true condition in the mirror of His revealed Word to us.
Psalm 26:4-5 “I have not sat with idolatrous mortals, nor will I go in with hypocrites. I have hated the assembly of evildoers, and will not sit with the wicked.”
Daar is sekere goed wat jy van vergeet het al en jy moet bid en vra God om te Openbaar watse goed spesifiek gebreek moet word. Watse agreements moet terug getrek word. Jou geld, toekoms, studies, kar alles wat julle saam op besluit het moet jy verbreek. En weet dat die stap nie maklik is nie jy is besig om geestelik te detox en dit gaan soms baie heavy emotional en seer wees. Voor dit beter gaan word gaan jy sleg voel. Gaan jy voel ek los alles maar jy moet deur druk. Want verlossing is moontlik. Die Here kan jou heeltemal restore jy moet net die werk in sit.
Below is a prayer. You can say this prayer as many times as you like until you feel the tie has completely been broken.
Prayer for Breaking Soul Ties
The following prayer is extremely helpful to pray for healing and freedom from any type of past abuse,
s*xual sins and relationships where we have either tried to control someone or they have tried to control
us. It is a type of healing/deliverance prayer that frees us from ungodly ties to people. For ungodly ties
with people we love, it can actually free us to love the person with a more Christ-like love.
Prayer:
God, thank you for being the King over the spiritual realm and the King of my heart. Thank you that you
are all-knowing and you know any soul ties in my life that need to be broken.
Ask God to show you anyone you have a soul tie with that needs to be broken. Focus your prayer on one
person at a time. You can pray for other soul ties with people to be broken at another time with God.
God, please forgive me for any of the ways that I opened the door for ungodly soul ties to be formed
with _______________ (name of person). God, show we what sins I have not confessed regarding my
relationship with this person.
Ask God to forgive you for each sin He reveals to you.
God, show me what I need to forgive ____________________ of so that I can be healed and free of the
pain they caused me to experience. Remember, forgiving others is through the power of Christ within
you. Ask Jesus to give you His strength and grace to forgive.
God, I forgive _________________ for _____________________(fill in the blank with whatever God
shows you that you need to forgive.
Prayer for Breaking Soul Ties:
Lord, I do not want for _________________ to have control over me and I don’t want to have control
over __________________. Forgive me for the sin of entangling myself with __________________in an
ungodly way. Lord, I confess these ungodly ties as sin and ask that you forgive me and cleanse me of all
unrighteousness.
In the power and authority of Jesus Christ, I break the ungodly soul tie between me and _____________.
I surrender my heart, soul and spirit completely to Jesus Christ and His rule, authority and reign in my
life. I put the Cross of Jesus Christ between me and ____________________.
Lord, I ask you to heal my heart of the effects this soul tie has had on my heart, mind, body, spirit and
life. Restore my soul and my union completely with you. Make me whole and restore everything that the
enemy stole from me. Free me to love you with my whole heart and love others with a Christ-like love in Jesus Name amen
Laaste nadat die soul tie verbreek is. Remain single vir n tyd en begin bid vir watse man en vrou jy wil he. Wees spesifiek in jou gebed noem vir God presies wat jy in n partner soek. Vra dierbares om saam jou te bid oor dit. Abstain van s*x af. S*x is vir die huwelik bedoel. S*x buite die huwelik is sonde en dit maak nie saak hoe u oor dit voel. As u nie weg kan bly en sterk kan staan beteken alles dit wat jy in gesit het niks want jy gaan weer help met soul ties mekeer.