TROTS DF MALAN

TROTS DF MALAN Belangegroep wat Hoërskool DF Malan se Christelike Afrikaanse identiteit wil behou.

“They celebrated diversity while importing division. They kneeled for justice while surrendering their institutions.”
22/02/2026

“They celebrated diversity while importing division. They kneeled for justice while surrendering their institutions.”

Die volgende boodskap van iemand wie ek ken: "Vandag kry ek 'n navraag vanaf 'n Engelse kollega: "DF Akademie is now dua...
24/01/2026

Die volgende boodskap van iemand wie ek ken: "Vandag kry ek 'n navraag vanaf 'n Engelse kollega: "DF Akademie is now dual medium right?" Hmm, die 1ste hekkie het geval..."

DF Akademie is a public Afrikaans medium co-educational high school situated in the suburb of Boston, Bellville in the Western Cape province of South Africa - near Cape Town. In 2012 and 2013, the school was included in The Cambridge University Student Guide to Excellence, a selection of 100 top schools worldwide.[1] In recent years, it has been one of the academically top-performing schools in the Western Cape.

DF Akademie is a public Afrikaans medium co-educational high school situated in the suburb of Boston, Bellville in the Western Cape province of South Africa - near Cape Town. In 2012 and 2013, the school was included in The Cambridge University Student Guide to Excellence, a selection of 100 top sch...

IS JY EEN VAN DIE DERTIEN, OF DEEL VAN DIE VYFHONDERD?Ons sukkel soms om te verstaan hoekom arm gemeenskappe hulle eie i...
19/10/2025

IS JY EEN VAN DIE DERTIEN, OF DEEL VAN DIE VYFHONDERD?

Ons sukkel soms om te verstaan hoekom arm gemeenskappe hulle eie instellings afbrand.

Tog is dit duidelik dat liberale Afrikaners nie hulle instellings kan bewaar nie, maar in werklikhied aktief deelneem daaraan om dit af te breek. Van die 26 openbare universiteite is daar tog nie meer een oor wat Afrikaans is nie? En is daar nog een waar jou kinders tuis voel?

In sy boek "Kwessies" skryf die voormalige DA- en US-Raadslid dat dit noodsaaklik is om te vertel hoe volwasse gegradueerde wit Afrikaanse mans ‘n hele Afrikaanse universiteit, met infrastruktuur van R6 miljard, vir niks en geen geldige rede verkwansel het.

Winston Churchill het nie verniet gesê dat; “a nation which has forgotten its past can have no future.”

Tog moet die Hoërskool DF Malan se naam verander word. Lees gerus hieronder waarom die hoof en beheerliggaam die skool se naam wil verander — en d**k asseblief na oor die implikasies vir u en u gemeenskap.

Hierdie obsessie om dit te doen wat die owerhede verwag (politieke gedienstigheid) en daarvoor geprys te word en gesien te word as “goed”, troef individuele en selfs Christelike morele oortuigings, sowel as die ooglopend skokkende gevolge of skreiende onreg wat gepleeg word.

Address

Frans Conradie Drive
Cape Town
7530

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when TROTS DF MALAN posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share