Tiaan & Talita du Plessis

Tiaan & Talita du Plessis My friend, do you know Jesus? Not as a childhood story or a historical figure, but as your Lord & Saviour.

Our Bridegroom Imagine this. You are walking down the aisle, dressed in white. Your hair and makeup are perfectly done. ...
16/07/2026

Our Bridegroom

Imagine this. You are walking down the aisle, dressed in white. Your hair and makeup are perfectly done. Your groom is waiting for you at the end. The perfect Man.A Prince. He never lies. He never cheats. He carries you in His arms. He listens to your every need. He makes you feel like the most beautiful person alive. He would give His life so that you could have yours....

Imagine this. You are walking down the aisle, dressed in white. Your hair and makeup are perfectly done. Your groom is waiting for you at the end. The perfect Man.A Prince. He never lies. He never …

Dit gloeiWolke skoon en oop.Helderblou lig. Die vars reuk net ná 'n reënbui. Die kleur van die herfsblare, soos die son ...
08/07/2026

Dit gloei

Wolke skoon en oop.Helderblou lig. Die vars reuk net ná 'n reënbui. Die kleur van die herfsblare, soos die son saggies daarop neerdaal. Geel en groen,dit gloei. Goue vlokkies wat skitter op die groen vlaktes. Skoon gewas,nuut gemaak. Die atmosfeer is nie swaar nie; dis sag.Jy haal amper makliker asem –nuwe hoop, nuwe vrede. Die voëls sing; die wind haal saggies asem....

Wolke skoon en oop.Helderblou lig. Die vars reuk net ná ‘n reënbui. Die kleur van die herfsblare, soos die son saggies daarop neerdaal. Geel en groen,dit gloei. Goue vlokkies wat skitter op d…

2 Broodjies & 5 Vissies
07/05/2026

2 Broodjies & 5 Vissies

My hande voor U oopOnskuldige, kinderlike geloof2 broodjies, 5 vissies Dis nie genoeg nie, maar my hande is nie leeg nie Jesus, U neem wat in my hande isen lig U hande na boWant al is dit klein, is…

Address

21 Montague Gardens
Cape Town
7560

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tiaan & Talita du Plessis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share