25/09/2026
🌸Baie dankie aan Feedem 🌸
Ons wil graag ons opregte dank en waardeering uitspreek aan Feedem personeel vir die heerlike Erfenisdag-braai 🔥🇿🇦 wat u vir ons inwoners gereel het.
Ons inwoners het die lekker kos, gesellige atmosfeer en spesiale bederf ongelooflik Baie waardeer en geniet.
Baie dankie vir julle vriendelike, omgee en mooite om hierdie dag so spesiaal te maak.Julle het beslis 'n glimlag op Baie gesigte gesit.
Ons waardeer julle opreg