07/03/2025
Saturday, 05 April na die opelig:
Platvoet pinkster Sangaand 19:00pm
Kaartjies beskikbaar:
R20 volwasse kaartjie(deurgeld R30)
R10 kinders kaartjie(deurgeld R15).
Almal is welkom om die Veldtog naweek saam met ons te kom geniet.
Vir meer inligting please contact the numbers on the poster
Baie dankie
God bless