25/05/2026
Bykans 30 mans was deel van ‘n suksevolle mannedag gehou onder die beskerming van die Calitzdorp GPF
‘n Opregte en deurdringende boodskap was in die harte van manne geplaas met n onderneming om dit in die nabye toekoms te herhaal