08/09/2025
Baie Geluk aan Rian Swanepoel…
Hy het op 23 Aug 2025 deelgeneem aan die Ultimate Marksman Kompetisie by Wattlesprings.
Hy skiet ‘n telling van 91/100.
Hy eindig as Top Skut in die Junior afdeling.
En 10de algeheel.
Baie Geluk!!