MON CARE Pleeghuis

MON CARE Pleeghuis Welkom by ons page! By GRACE CARE pleeghuis poog ons om vir al ons kinders die liefde en versorging te gee wat hulle verdien.

Kom kuier gerus by ons, kontak ons huismoeder Sanet Norris by +27 78 613 9692.

21/09/2025

FACTORY SHOPS LOCATIONS

18/09/2025
18/09/2025

Goeie dag aan al ons Moncare faceboek vriende. Moncare pleeghuis se logo en naam het verander aangesien dit die Monument park NG gemeente se projek is en naam reeds in gebruik. Ons is opgewonde om ons nuwe naam en logo Grace Care met julle te deel. Dankie vir julle ondersteuning en liefde.
Ons sien uit om steets saam met elke van julle n pad te stap.
Liefde groete George en Sanet.

Hi Sanet, is julle beskikbaar Saterdag agtermiddag van 6 September.  Ons kerk bied 'n pizza-in-the-garden aan. Dis somme...
07/09/2025

Hi Sanet, is julle beskikbaar Saterdag agtermiddag van 6 September. Ons kerk bied 'n pizza-in-the-garden aan. Dis sommer net lekker kuier en baie pizza eet. πŸ• 😁.
Dit sal lekker wees as julle ons kan joinπŸ™

Dit is hartsmense wat familie geword het. Familie wat omgee en altyd daar is.πŸ™ŒBaie dankie vir n heerlike aand, heerlike pizza en lekker koffie en koeldrank en natuurlik lekker mense. Lekker lag en gesels. Ons hele gesin het dit BAIE geniet.πŸ’“πŸ˜ Dankie Rooihuiskraal Gereformeerde kerk!

Vandag was dit ons Familie diens by die Gracewell Methodist gemeente. Dit was n mooi boodskap.JOHANNES 15:5-8[5] β€œEk is ...
31/08/2025

Vandag was dit ons Familie diens by die Gracewell Methodist gemeente. Dit was n mooi boodskap.

JOHANNES 15:5-8

[5] β€œEk is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie. [6] As iemand nie in My bly nie, word hy weggegooi soos 'n loot en hy verdroog. Die mense maak sulke lote bymekaar en gooi dit in die vuur, en dit verbrand. [7] As julle in My bly en my woorde in julle, vra dan net wat julle wil hΓͺ, en julle sal dit kry. [8] My Vader word juis daardeur verheerlik dat julle baie vrugte dra en my dissipels is.”

Dit het ons laat d**k wil ons die vrug of lote wees, die lote verseker! Dankie vir die mooi boodskap!!πŸ™Œ

07/08/2025
07/08/2025

Address

Brooklyn

Telephone

+27786139692

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MON CARE Pleeghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to MON CARE Pleeghuis:

Share