VLU Van Riebeeck

VLU Van Riebeeck Met 'n tema soos :"Wees die verskil", is daar vir elke lid in Van Riebeecktak hope heerlike uitdagings!

Isabel le Roux verjaar vandag, 24 Junie. Ons heelmooiste wense vir jou Isabel, Baie geluk!!
24/06/2026

Isabel le Roux verjaar vandag, 24 Junie. Ons heelmooiste wense vir jou Isabel, Baie geluk!!

Hettie Pretorius vier vandag op 12 Junie, 'n baie spesiale verjaarsdag. Ons mooiste wense vergesel jou liewe Hettie. Mag...
12/06/2026

Hettie Pretorius vier vandag op 12 Junie, 'n baie spesiale verjaarsdag. Ons mooiste wense vergesel jou liewe Hettie. Mag die Here jou seën en versterk. Liefde x 80!

Onvergeetlik mooi en lekker! Groenterangskikking en heerlike sop! Dankie Daniella en gasvroue.
10/06/2026

Onvergeetlik mooi en lekker! Groenterangskikking en heerlike sop! Dankie Daniella en gasvroue.

Die allermooiste rangskikking van groente en heerlike gesonde sop daarby! Wat 'n fees!!
10/06/2026

Die allermooiste rangskikking van groente en heerlike gesonde sop daarby! Wat 'n fees!!

10 Junie 2026. Nog 'n verjaarsdag in Van Riebeecktak! Rita van Niekerk, baie geluk! Mag jou dag geseënd wees en jy nog b...
10/06/2026

10 Junie 2026. Nog 'n verjaarsdag in Van Riebeecktak! Rita van Niekerk, baie geluk! Mag jou dag geseënd wees en jy nog baie jare vol vreugdes, gesondheid en geluk ervaar. Liefde.

Ons geliefde VLU-vriendin, Daniella Coetzee: "Prof. Daniella Coetzee is currently retired and a research associate at th...
09/06/2026

Ons geliefde VLU-vriendin, Daniella Coetzee: "Prof. Daniella Coetzee is currently retired and a research associate at the Free State University in South Africa. She was formerly the Head of the Department of Philosophy and Policy Studies, the Dean of the School of Open Learning, and the Principal of the Free State University’s campus of open learning until 2020. She was the President of the National Association of Distance Education and Open Learning in South Africa (NADEOSA) from 2018 to 2019 and formerly President of the Education Association of South Africa (EASA). Her publications focus on policy studies in education, ideology critique, and open distance learning. She supervised more than fifty MEd and PhD students in Philosophy of Education and is currently conducting research in Higher Education in South Africa." - Google.

09/06/2026
Veels geluk met jou verjaarsdag Mariette Minderon - seënwense!
08/06/2026

Veels geluk met jou verjaarsdag Mariette Minderon - seënwense!

Daniella Coetzee verjaar vandag, 7 Junie. Ons heelmooiste wense vir jou liewe Daniella, jy is 'n aanwins in ons tak. Lie...
07/06/2026

Daniella Coetzee verjaar vandag, 7 Junie. Ons heelmooiste wense vir jou liewe Daniella, jy is 'n aanwins in ons tak. Liefde.

01/06/2026

Kom ons luister maar nog 'n keer na "Voices Divine" ! So pragtig.

Address

Cornelisstraat, NG Moedergemeente Kerksaal
Bronkhorstspruit
1020

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VLU Van Riebeeck posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to VLU Van Riebeeck:

Share