Vision of hope - Brits

Vision of hope - Brits Vision of Hope - Brits
Believes that we can bring hope to various areas in Brits and surrounding areas. Your contribution is always welcome!

Vision of Hope Foundation
Nedbank 18764600
Business PAYU Account
Number: 1145768830 Hier is baie mense in Brits en die omliggende gemeenskap waar baie mense op allerhande maniere swaarkry. Ons het begin deur saam mekaar Bybel te lees oor dit te gesels en te deel hoe ons 'n verskil kan maak in die mense se lewens. In die proses het ons baie van mekaar en die gemeenskap geleer en agter gekom dat

ons eintlik net die tip van die ysberg sien wanneer dit by emosionele, finansiële en fisiese swaarkry in ons gemeenskap kom. Meer mense van verskillende oorde, rasse, tale en agtergronde het by ons begin betrokke raak en ons het saam besluit dat ons nie anders kan as om uit liefde met ons gawes te probeer 'n verskil maak. Ons wend 'n poging aan om in die volgende aspekte in ons gemeenskap hoop te bring. Lerato huis vir gestremde
Cornerstone huis vir kinders
Prostitusie
Gemeenskapskerk vir almal
Bybelstudie vir mense op straat
Bystand en hulp vir Boemelaars
Ondersteuning vir bejaardes met spesiale behoeftes
‘n Sopkombuis waar ons saam met minder bevooregde mense eet en ons geloof deel. Jy is welkom om ons te kontak indien dit ook jou hart aanraak.

16/12/2023
18/08/2022

Goeie dag almal, ons wil net die volgende reëlings deurgee. Tannie Grobbies se roudiens sal Saterdag 20 Augustus om 11:00 plaasvind te NG gemeente Brits.

Address

4 Park Street
Brits

Opening Hours

Tuesday 07:30 - 11:00
17:00 - 19:00
Wednesday 17:00 - 19:00

Telephone

+27735874923

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vision of hope - Brits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Vision of hope - Brits:

Share

Bring hope to a wounded community...

Hier is baie mense in Brits en die omliggende gemeenskap wat op allerhande maniere swaarkry. Ons het begin deur saam mekaar Bybel te lees oor dit te gesels en te deel hoe ons 'n verskil kan maak in die mense se lewens. In die proses het ons baie van mekaar en die gemeenskap geleer en agter gekom dat ons eintlik net die tip van die ysberg sien wanneer dit by emosionele, finansiële en fisiese swaarkry in ons gemeenskap kom. Meer mense van verskillende oorde, rasse, tale en agtergronde het by ons begin betrokke raak en ons het saam besluit dat ons nie anders kan as om uit liefde met ons gawes te probeer 'n verskil maak. Ons wend 'n poging aan om in die volgende aspekte in ons gemeenskap hoop te bring.

We are deeply caring about people. This is why we started to open our eyes and our hearts and looked around ourselves. There is much work that we need to do in order to build the South Africa that we all dream of: Where people are living together in peace, where everybody can follow their dreams and we are a healthy community where every individual is respected and dignified. A South Africa that is not rattled by poverty, hunger, corruption and inequality.

To achieve those goals, we took hands with other organizations and institutions and we invite you to also become part of the journey: At Vision of Hope - Brits there are no boundaries. We believe that everybody can help making a difference!