Bet-el Feeding Scheme

Bet-el Feeding Scheme Bet-el Feeding Scheme is a non-profit organization in Bredasdorp.

We support our community by providing healthy meals and by assisting the less fortunate by means of donating pre-love clothing and food parcels to households in need.

Woensdag 14 Januarie 2026Vandag het ons die nuwe jaar met goeie gees afgeskop.Op die spyskaart was ñ Chillie pilchard sm...
14/01/2026

Woensdag 14 Januarie 2026
Vandag het ons die nuwe jaar met goeie gees afgeskop.
Op die spyskaart was ñ Chillie pilchard smoortjie op rys en room spinasie on the side. Daar was ook heerlike instant mieliemeel vir saamneem huistoe en so klein bietjie skryfbehoeftes vir diegene wat nog ietsie kortkom.
Ons wil baie dankie sê aan almal wat vandag se ete moontlik gemaak het, mag julle nuwe jaar net geseënd wees!

Goeiedag almal. Ons nodig vandag hulp vir ñ enkel mamma wat diep in die nood is. Haar Gr 4 seuntjie benodig ñ grys skool...
10/01/2026

Goeiedag almal. Ons nodig vandag hulp vir ñ enkel mamma wat diep in die nood is. Haar Gr 4 seuntjie benodig ñ grys skoolbroek size 8-9 en skoolskoene size 2. As daar enige iemand is wat hierdie mamma en seuna kan help sal ons dit hoogs waardeer. Ons kan gekontak word op 0616365057
By voorbaat dankie, God seën!

It's that time of year again. Please donate and help a needy child to start the new school year prepared and ready. Than...
04/01/2026

It's that time of year again. Please donate and help a needy child to start the new school year prepared and ready. Thank you, God bless you in advance!

Vrydag 26 Desember 2026Ek hoop almal het ñ geseënde Kersfees agter die rug! Soos baie weet het ons middel Desember die k...
26/12/2025

Vrydag 26 Desember 2026
Ek hoop almal het ñ geseënde Kersfees agter die rug! Soos baie weet het ons middel Desember die kombuis gesluit vir die fees seisoen, maar agter die skerms gaan die werk nog voort. Op kersdag 25 Desember 2025 kon ons 2 gesinne wat niks op die tafel gehad het nie, voorsien het van ñ kersete. Die nood is groot hier buite so ons kan glad nie d**k om stil te sit nie. Ons ondersteun nog regdeur gesinne in nood. As u voel om ñ gesin se omstandighede bietjie ligter te maak deur middel van ñ donasie, voel vry om ons te kontak op 0616365057. Kontant donasies kan gemaak word in die volgende bank rekening: Rekening naam: Bethel Feeding Scheme NPC, Capitec Rek nr: 1763673438.
Geniet die res van u fees seisoen
Groete en God seën!

Woensdag 10 December 2025Vanoggend het die duiwel ged**k hy gaan ons planne in die wiele ry deurdat ons oond se element ...
10/12/2025

Woensdag 10 December 2025
Vanoggend het die duiwel ged**k hy gaan ons planne in die wiele ry deurdat ons oond se element nie moet werk nie. Maar hy het mos nie sê oor ons nie! Die plan was mos nou hoender in die oond te bak, so toe maak ons maar ñ braaiery! So op vandag se spyskaart was heerlike gebraaide hoender met aartappel slaai,baked beans slaai en wortel slaai. Vir die kindertjies was Daar lekker koek en speelgoedjies. Ons pre-loved tafel was ook weer propvol vandag! Dis net showers of blessings en ons is wil net baie dankie sê vir die volgende persone: Mr Cardo Davids vir die 10kg hoender legs, Me Murtle Mageni en haar sister vir die pre-loved klere, Mnr Mohhamed Kassira vir die charcoal+ firelighters. Mag julle almal oorvloedig geseënd wees!

Wednesday 26 November 2025What a blessed day!Today on the menu we had a lekker pot chicken& veggie curry on rice. We als...
27/11/2025

Wednesday 26 November 2025
What a blessed day!
Today on the menu we had a lekker pot chicken& veggie curry on rice. We also had a selection of fruit and fresh veggies to take home.
Thank you to all who made thia meal possible, God bless!

Woensdag 12 November 2025Sjoe maar dis lekker warm hier buite, en in die kombuis was ons weer aan die gang vandag. Op di...
12/11/2025

Woensdag 12 November 2025
Sjoe maar dis lekker warm hier buite, en in die kombuis was ons weer aan die gang vandag. Op die spyskaart vandag was ñ heerlike pot groente bredie op rys.
Baie dankie aan almal wat dit moontlik maak dat ons nog elke week ñ ete op die tafel kan sit.
As u ñ bydrae of donasie wil maak tot ons doel, voel vry om ons te kontak op 061 636 5057
God bless!

03/11/2025

Dankie almal ons het reggekom met die skoolskoene👍🏼

03/11/2025

Goeiedag almal
Hier is ñ seuntjie met ñ dringende behoefte vandag. Hy moet vanaand ñ diploma ontvang by die skool maar hy het nie skoolskoene nie. Hy werk baie hard op skool en ek d**k hy verdien om met trots daar te kan staan vanaand. As daar dalk enige iemand is wat hom kan bless met ñ paar skoolskoene sal ons dit baie waardeer. Indien daar iemand is wat kan help kan julle my kontak op 0616365057
God bless!

Woensdag 24 September 2025Erfenis dagVandag op ons Erfenis spyskaart was daar Herders pastei, Lasagne,pannekoek en avoka...
24/09/2025

Woensdag 24 September 2025
Erfenis dag
Vandag op ons Erfenis spyskaart was daar Herders pastei, Lasagne,pannekoek en avokado slaai. Baie dankie aan almal wat vandag moontlik gemaak het, wees geseënd!

Woensdag 03 September 2025Vandag op die spyskaart was dit lekker warm boontjie sop met patat tert en dadel broodjie vir ...
03/09/2025

Woensdag 03 September 2025
Vandag op die spyskaart was dit lekker warm boontjie sop met patat tert en dadel broodjie vir nagereg. Dankie aan almal wat vandag moontlik gemaak het, mag julle geseënd wees!
Donasies is baie welkom en word hoogs waardeer. As u wil bydrae lewer om ons gemeenskap te voed, kan u ons kontak op 0622380335.
By voorbaat baie dankie, God bless!

Wednesday 27 August 2025Women's month Soup & ice cream😁Today on the menu was soup and a breadroll, for dessert we had ic...
28/08/2025

Wednesday 27 August 2025
Women's month
Soup & ice cream😁
Today on the menu was soup and a breadroll, for dessert we had ice cream cups.
In the spirit of womens month we spoiled the ladies with gift packs and ice creams.
We want to thank everyone who made a contribution toward our womens day initiative, may you be blessed!

Address

22 Bontebok Avenue
Bredasdorp
7280

Telephone

+27622380335

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bet-el Feeding Scheme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Bet-el Feeding Scheme:

Share