SPS Klub 500 NPC

SPS Klub 500 NPC Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from SPS Klub 500 NPC, Nonprofit Organization, 78 Voortrekker Str, Brandfort.

Die visie van die SPS Klub 500 is om 'n dryfveer te wees vir die skool se groei en 'n lewende
brug tussen sy verlede, hede en toekoms, deur 'n gemeenskap van ondersteuners te kweek
wat bydra tot die volhoubare sukses van Hoërskool Staatspresident Swart.

06/05/2026
Kom kry al die inligting op ons Whatsapp groep.
12/03/2026

Kom kry al die inligting op ons Whatsapp groep.

08/11/2025

Ons nooi oud skoliere en vriende van SPS uit betrokke te raak by SPS en Klub 500 se Landbou Inisiatief.

🚜 Beste Klub 500 lede, oudskoliere en vriende van SPS 🌽Aan die einde van week 1 van die Landbou Inisiatief 2025 stel ons...
25/10/2025

🚜 Beste Klub 500 lede, oudskoliere en vriende van SPS 🌽

Aan die einde van week 1 van die Landbou Inisiatief 2025 stel ons julle graag bekend aan ons borge waarvoor ons ons opregte dank uitspreek.
Die totale waarde van die borge raak amper aan R 150 000, 00. 📈
Hou die komende weke dop vir die bekendstelling van nog borge waaroor ons baie opgewonde is. 🫂
Die borge en donateurs werwing sal deurlopend wees en ons wil die lede versoek om die woord te versprei. Die borg vorm is elektronies beskikbaar en daar sal ook afskrifte by die skool kantoor beskikbaar wees.
Vir navrae of voorstelle stuur n e pos na [email protected]

Address

78 Voortrekker Str
Brandfort
9400

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SPS Klub 500 NPC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to SPS Klub 500 NPC:

Share