Huis Goedversorg Boshof

Huis Goedversorg Boshof HUIS GOEDVERSORG, BOSHOF

In die middel van Suid-Afrika is die dorpie Boshof en in die middel van Boshof is Huis Goedversorg.

Ons 60 inwoners (waarvan 32 verswak is) is deel van die hartklop van ons dorp. By Huis Goedversorg is Alzheimer-sorg ons passie

07/07/2026
Vandag is Wêreld Sjokolade Dag (World Chocolate Day) en ons vier dit met heerlike sjokolade cupcakes!
07/07/2026

Vandag is Wêreld Sjokolade Dag (World Chocolate Day) en ons vier dit met heerlike sjokolade cupcakes!

16/06/2026
Vandag neem ons afskeid van Oom Dirk Connoway, ’n geliefde inwoner van ons ouetehuis. Sy vriendelikheid, rustige geaardh...
06/06/2026

Vandag neem ons afskeid van Oom Dirk Connoway, ’n geliefde inwoner van ons ouetehuis. Sy vriendelikheid, rustige geaardheid en teenwoordigheid sal gemis word deur almal wat hom geken het.

Ons is dankbaar vir die tyd wat ons saam met hom kon deel en koester die herinneringe wat hy agterlaat. Mag hy nou rus in vrede, en mag sy familie en geliefdes troos vind in die mooi herinneringe aan hom.

Rus sag Oom Dirk.

29/05/2026

Tannie Fransie K**k kan nog mooi mik en gooi!!

Address

1 Murray Street
Boshof
8340

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27535410152

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Goedversorg Boshof posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Huis Goedversorg Boshof:

Share