29/10/2021
Anzé
Vandag is jou eerste hemel verjaarsdag. Glo jy dans op die wolke en lag so lekker soos ons weet jy kan.
Mis jou baie 💕
PS: Hoop jy hou van jou herdenking vandag 😘
Hierdie 12 jarige dogter is gediagnoseer met stage 4 beenmurg & kinder kanker. Kontak ons gerus vir meer inligting.
195 Trichardts Road, Parkrand
Boksburg
1459
Be the first to know and let us send you an email when Fight For Anzé posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Fight For Anzé: