Die Voortrekkers - Baanbreker - Boksburg

Die Voortrekkers - Baanbreker - Boksburg Baanbreker Voortrekkers - waar kinders wortels kry en vlerke groei. Christelike waardes, avonture, leierskap en diens aan mekaar.

Ons vier Afrikanerskap met respek, dissipline en blydskap. Ouers is welkom om saam te stap!

๐—ช๐—ฎ๐—ป๐—ป๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฏ๐˜‚๐˜€ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ธโ€ฆโ€ฆdan klim jou kind op die bus en ry weg.En jy bly staan.Met โ€™n knop in die keelโ€ฆ โ€™n glimlag op d...
21/08/2026

๐—ช๐—ฎ๐—ป๐—ป๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฏ๐˜‚๐˜€ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ธโ€ฆ

โ€ฆdan klim jou kind op die bus en ry weg.

En jy bly staan.

Met โ€™n knop in die keelโ€ฆ โ€™n glimlag op die gesigโ€ฆ en dalk selfs โ€™n traan of twee.

Ouers, hoe voel JY wanneer die bus met jou kind vertrek?

Is dit:
* โ€œEk gaan hom/haar mis!โ€
* โ€œUiteindelik โ€™n bietjie stilte!โ€
* โ€œMy hart is sommer vol.โ€
* โ€œGaan geniet dit โ€” mamma is reg!โ€
of โ€™n kombinasie van alles?

๐—ฉ๐—ฒ๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—น ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ถ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ธ๐—ผ๐—บ๐—บ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ! ๐Ÿ‘‡

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ž 012 329 6011
๐Ÿ“ง [email protected]



๐—ข๐—ฃ ๐—ฃ๐—”๐—— ๐—ž๐—”๐— ๐—ฃ ๐—ง๐—ข๐—˜! Maar waaroor voel jy die mees opgewonde?Kom ons hoor by julle: ๐Ÿ‘‡* Is dit die eerste asemteug van vars k...
20/08/2026

๐—ข๐—ฃ ๐—ฃ๐—”๐—— ๐—ž๐—”๐— ๐—ฃ ๐—ง๐—ข๐—˜! Maar waaroor voel jy die mees opgewonde?

Kom ons hoor by julle: ๐Ÿ‘‡

* Is dit die eerste asemteug van vars kampnatuur?
* Die eerste kampvuur?
* Die avonture en uitdagings wat wag?
* Die lag saam met jou maats?
* Om jou tent op te slaan en jou kamp reg te kry?
* Die aande onder die sterre?
* Of dalk daardie gevoel van: โ€œHier gaan iets gebeur wat ek nooit sal vergeet nie!โ€

๐—๐—ผ๐—ป๐—ธ ๐—ผ๐—ณ ๐—ผ๐˜‚๐—ฑ - ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐˜„๐—ถ๐—น ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ฎ๐—ป๐˜๐˜„๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ ๐—ต๐—ผ๐—ผ๐—ฟ!

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ž 012 329 6011
๐Ÿ“ง [email protected]



Waar anders leer kinders vandag nog knope maak, skuilings bou, sterre as kompas gebruik, vuil word en om โ€™n kampvuur kui...
19/08/2026

Waar anders leer kinders vandag nog knope maak, skuilings bou, sterre as kompas gebruik, vuil word en om โ€™n kampvuur kuier?

By ๐——๐—ถ๐—ฒ ๐—ฉ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ธ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€. Kampe, staptoere, vlotvaarte, nagmarse, rotsklimโ€ฆ hier ervaar hulle avontuur wat nie op โ€™n skerm gebeur nie. Hierdie herinneringe en vaardighede bly vir altyd.

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ž +27123296011

Ons kinders leer by Die Voortrekkers nie net oor hulself nie - hulle leer wie hulle is. Hulle ontdek hul Afrikaanse iden...
12/08/2026

Ons kinders leer by Die Voortrekkers nie net oor hulself nie - hulle leer wie hulle is.

Hulle ontdek hul Afrikaanse identiteit, geskiedenis en tradisies, en word trots daarop. Hier word Afrikanerskap lewendig gehou. In โ€™n tyd waar baie van hierdie dinge verdwyn, is dit โ€™n geskenk wat ons vir ons kinders kan gee.

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ž +27123296011

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ ๐—ก๐—ฎ๐˜€๐—ถ๐—ผ๐—ป๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐—ฉ๐—ฟ๐—ผ๐˜‚๐—ฒ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐ŸฒAan elke vrou - dankie vir julle sterkte, wysheid en liefde.Julle is kosbaar. Julle is sterk. ...
09/08/2026

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ ๐—ก๐—ฎ๐˜€๐—ถ๐—ผ๐—ป๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐—ฉ๐—ฟ๐—ผ๐˜‚๐—ฒ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ

Aan elke vrou - dankie vir julle sterkte, wysheid en liefde.

Julle is kosbaar. Julle is sterk. Julle maak die wรชreld mooier.

Gelukkige Vrouedag 2026! ๐Ÿ’™

Waag. Leer. Ontdek.Hoe gereeld kry โ€™n mens die geleentheid om โ€™n indrukwekkende luislang van so naby te ervaar?Vir Die V...
07/08/2026

Waag. Leer. Ontdek.

Hoe gereeld kry โ€™n mens die geleentheid om โ€™n indrukwekkende luislang van so naby te ervaar?

Vir Die Voortrekkers gaan dit oor die moed om nuwe dinge aan te pak, die natuur met respek te ontdek en herinneringe te skep wat โ€™n leeftyd hou.

Kom beleef die avontuur saam met ons!
Word deel van Die Voortrekkers en ontdek hoe lekker leer kan wees.

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ž 012 329 6011
๐Ÿ“ง [email protected]



โ€œEk het al baie jeugprogramme gesien, maar by Die Voortrekkers is geloof nie โ€™n bysaak nie - dit is die fondasie.โ€ So sรช...
05/08/2026

โ€œEk het al baie jeugprogramme gesien, maar by Die Voortrekkers is geloof nie โ€™n bysaak nie - dit is die fondasie.โ€ So sรช ๐—ช๐—ถ๐—น๐—น๐—ถ๐—ฒ-๐—ช๐—ฎ๐—น๐—ฑ๐—ผ ๐—ž๐˜‚ฬˆ๐—ต๐—ป van ๐—ข๐—ฟ๐—ด ๐— ๐—ฒ๐˜†๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฉ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ธ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€

โ€™n Voortrekker glo in die Drie-enige God en dien Hom. Van beloftes tot daaglikse aktiwiteite word jongmense gehelp om konsekwente Christene te word. In โ€™n wรชreld vol geraas is hierdie vaste anker van onskatbare waarde. Dit is waarom ons gesin hier is.

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ž +27123296011

04/08/2026

๐—ฉ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ธ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€! ๐——๐—ถ๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ธ๐—ถ๐—น.

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ž 012 329 6011
๐Ÿ“ง [email protected]




https://www.facebook.com/reel/1666968397713155

๐ŸŒŸ ๐—š๐—ฒ๐—น๐˜‚๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ด๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ท๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ๐—ด, ๐——๐—ฟ. ๐—ž๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ป ๐—ฆ๐˜๐—ผ๐—ณ๐—ณ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ๐—ด! ๐ŸŒŸOp 31 Julie herdenk ons met trots en dankbaarheid die geboortedag van ons...
31/07/2026

๐ŸŒŸ ๐—š๐—ฒ๐—น๐˜‚๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ด๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ท๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ๐—ด, ๐——๐—ฟ. ๐—ž๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ป ๐—ฆ๐˜๐—ผ๐—ณ๐—ณ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ๐—ด! ๐ŸŒŸ

Op 31 Julie herdenk ons met trots en dankbaarheid die geboortedag van ons Hoofleier van Die Voortrekkers, Dr. Karin Stoffberg.

Haar leierskap, toewyding en inspirasie bly โ€™n lig vir Voortrekkers regoor die land. Ons eerbiedig haar bydrae en wens haar sterkte, wysheid en seรซn toe vir die pad vorentoe.

Hou Koers!

๐—ฆ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐˜๐—ฒ ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป ๐—ฎ๐—น ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—š๐—ฟ.๐Ÿณ ๐—ฃ๐—ฒ๐—ป๐—ธ๐—ผ๐—ฝ๐—ฝ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป ๐——๐—ฟ๐—ฎ๐˜„๐˜„๐—ฒ๐—ฟ๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ๐˜€!Die Dagbestuur van Oosvaal Voortrekkers stuur hiermee ons hartlike ster...
30/07/2026

๐—ฆ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐˜๐—ฒ ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป ๐—ฎ๐—น ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—š๐—ฟ.๐Ÿณ ๐—ฃ๐—ฒ๐—ป๐—ธ๐—ผ๐—ฝ๐—ฝ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป ๐——๐—ฟ๐—ฎ๐˜„๐˜„๐—ฒ๐—ฟ๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ๐˜€!

Die Dagbestuur van Oosvaal Voortrekkers stuur hiermee ons hartlike sterkte en beste wense aan elke Penkop en Drawwertjie wat hierdie komende naweek hulle Dagbreek Evaluering gaan doen.

Julle het hard gewerk, baie geleer en julleself uitgedaag. Onthou: Dagbreek is nie net โ€™n Kenteken nie - dit is โ€™n belegging in selfvertroue, leierskap, karakter en persoonlike groei wat julle โ€™n leeftyd lank sal saamdra.

Gaan doen julle beste, wees trots op wat julle al bereik het, en geniet die ervaring. Ons glo in julle!

Hou die vaandel hoog en Hou Koers.

Met opregte Vorie groete,

๐™Š๐™ค๐™จ๐™ซ๐™–๐™–๐™ก ๐™‘๐™ค๐™ค๐™ง๐™ฉ๐™ง๐™š๐™ ๐™ ๐™š๐™ง๐™จ ๐˜ฟ๐™–๐™œ๐™—๐™š๐™จ๐™ฉ๐™ช๐™ช๐™ง



Address

Boerneefstraat 1, Parkrand
Boksburg
1460

Opening Hours

Monday 16:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Voortrekkers - Baanbreker - Boksburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share