08/06/2026
Die volgende vergadering is om die draai. Skerp jou algemene kennis op en kom wys wat in jou steek. 17 Junie 2026 om 9h30. Die uitnodiging is oop vir almal wat wil kom leer en kuier. Vir meer inligting kontak gerus vir Kobie.
Die doel van die groep dames is om kennis op te doen, kennis te deel, talente te bevorder en vroue te bemagtig om hulself te ontdek en te ontwikkel.
Bloemfontein
Be the first to know and let us send you an email when VVLU Fichardtpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.