19/08/2026
π βN GROOT DANKIE UIT ONS HARTE! π
Ons is ongelooflik dankbaar teenoor JF Koringare Landsdiensklub vir die pragtige handgemaakte toiletware-sakkies en al die spesiale bederfies wat ons vroue ontvang het. πΈ
Elke sakkie is met soveel sorg en kreatiwiteit gemaak β βn eenvoudige gebaar wat vir iemand kan sΓͺ: βJy is raakgesien. Jy is spesiaal.β
Baie dankie ook vir die heerlike gebak en koek wat saam met die skenking ontvang is.
βn Spesiale woord van dank aan Cherie van Niekerk wat alles gereΓ«l en moontlik gemaak het. Jou moeite en omgee word opreg waardeer.
Dankie aan elke persoon wat βn hand hierin gehad het. Dit is deur mense en organisasies soos julle dat ons steeds liefde, waardigheid en hoop aan die vroue by BloemShelter kan gee. π·
JF Koringare Landsdiensklub β julle maak βn verskil!
ββKoringare