01/05/2026
POS BESKIKBAAR: ASSISTENT
Ons is op soek na ’n betroubare en passievolle vroulike assistent wat so gou as moontlik kan begin!
Pligte sluit in:
1. Vang van katte met hokke, neem veearts toe en dan weer veilig vrylaat waar hulle was net sekere dae.
2. Hulp met boerdery-aktiwiteite.
3. Versorging en grootmaak van klein katjies.
4 Saam met n Autistiese persoon werk.
5. Saam rondry, beplanning doen en fondsinsamelings-projekte aanpak.
6. Huis skoon maak.
Vereistes:
Moet ’n liefde en passie vir diere, veral katte, hê.
Moet outistiese mense kan verstaan en respekteer.
Afrikaanssprekend.
Nie allergies vir diere- of kathare nie.
Nie roker of drinker (indien daar wel gerook word, mag dit nie tydens werkure wees nie).
Moet bereid wees om praktiese werk te doen.
Moet so gou as moontlik kan begin.
Werksure:
Maandag tot Vrydag
08:00 – 17:00
Sommige dae vroeër of later, met buigsame tyd (later werk = ander dag vroeër huis toe of later begin).
ONS IS IN BAINSVLEI NABY PRESIDENT STAYN SKOOL.
KYK ASB NA JOU PETROL KOSTES EN AFSTANDE VOOR JY AANSOEK DOEN!!
Aansoek: Stuur asseblief jou CV via WhatsApp na:
📱 083 599 1985.
Sluit asseblief die volgende in op jou CV:
ID-nommer
Fisiese adres
Bestuurslisensie: Ja / Nee. Salaris onderhandelbaar.