06/08/2026
Today is a sad day for Table in Bloemfontein.
Our heartfelt condolences go out the family and friends of Conrad as well as the Round Table 158 - Bloemfontein community.
As Thomas Campbell said, "To live in hearts we leave behind is not to die," may Conrad live on for many years to come.
Conna, Vandag is ons woorde min en ons harte swaar,
Jy was soveel meer as net ’n mede-Tafelaar — jy was ons vriend, ons broer en iemand op wie ons altyd kon staatmaak.
Dankie vir elke herinnering, elke lag, jou opregte vriendskap en die besondere manier waarop jy mense laat voel het dat hulle saak maak.
Ons innige meegevoel aan sy familie en geliefdes gedurende hierdie ongelooflik moeilike tyd.
Rus sag ou Maat, Tot ons weer ontmoet ! 🕊️