Child Medi Organisation
FNB, Cheque
Acc no: 62632581056
Branch Code: 250655
Swift code: firnzajj
Ref:
Ons bank rekening besonderhede is op ons groep se blad. Ek wil u asb vra om skenings daarin te doen. Ons vra elkeen om geen kontant aan enige lede van ons groep of publiek oor te betaal of te gee nie...
Mense daars baie bedrog om ons en baie mense word uitgebuit. Neem kennis, sodra u geld inbeta
al het, is dit onder die hele bestuur se oog, en word aangewend vir die regte doel van die spesifieke donasie. Ons moet verantwoording doen aan SARS en die Dept van Sosiale welsyn van alle fondse en word dan ook deur hulle geaudit. Ons stuur ons lede in elke area uit om te gaan evalueer en elke geval word op meriete gekeur...U samewerking sal waardeur word...ons het baie befondsing nodig vir al die kritieke gevalle en so kan ons, ons kinders weer help gesond word...Enige bedrag is welkom . Liefde e vrede vir u.
****************************************************************************
Our bank account details is on our group's page. We are asking you to make donations into our account. Please don't give cash to anyone of the public or anyone of our members, or someone pretending to be a member. There are so much fraud out there and we are there to prevent that. Please note that after you have paid money into our account it is under the eyes of total management and we have to answer to SARS and the Dept of social development who audits us. We are sending members into all areas to evaluate each case, which is chosen on merit. We appreciate your co-operation. We still need a lot of funding in order to help all the critically sick children and safe their lives. Any amount is welcome. Love and peace for you.
****************************************************************************
OMTRENT ONS:
Child Medi Organisasie is gebore uit 'n behoefte wat ons en andere ondervind het by staatshospitale. As gevolg van die hoë volume anderskleuriges wat die staatshospitale besoek, en die lang rye mense gebeur dit gereeld dat daar knaend ingedruk word voor blankes en dat in menige gevalle pasiënte nie behandel word in noodgevalle nie. Jy durf natuurlik niks se nie!!!! Al word so n persoon opgeneem kan so n persoon met uiterste geluk dalk
n bed kry. Dit is nie te se jy kan n Dr sien dieselfde dag nie (dit is te se as daar
n Dr beskikbaar is) wat beteken dat jy of n paar pille kry of huistoe gestuur
word tot volgende dag. Dit is nou maar net so dat meeste hospitaal personeel
anderskleurig is, en beslis nie jou wit vel gaan voorkeur gee nie, al is dit n uiterste noodgeval. Ons lees in elk geval gereeld hiervan, asook mense wat sterf of n kind wat met n gebreekte arm of been of n ernstige siekte dae moet wag om n Dr te sien, of selfs plate te neem. In baie gevalle het van ons blankes nie eers n manier om by n hospitaal uit te kom nie. Dit word boonop vererger as so pasiënt aanmekaar moet terug gaan Hospitaal toe met die hoop om n Dr te sien of te vorder in die Hospitaal se ry. Ons lede is almal geskoolde werkende individue in die mediese en paramediese sektor. Ons beskik dus oor die nodige kennis en ervaring om daadwerklike planne te maak om ons potensiele pasiënte te help met die nodige mediese sorg wat benodig word – afhangende van die tipe geval . Ons bedien n wye area en is nie streeksgebonde nie. Alle gevalle wat onder ons aandag kom word streng op meriete geevalueer. Ons lede en medehelpers is almal werkende mense en tree vrywilliglik op uit naasteliefde en om ons blanke kinders wat byna geen kans in n staatshospitaal het nie n kans om hulp en n beter kans in die lewe te gee. Omdat baie van ons mense daarbuite dieselfde ervarings beleef het , of dalk van hul familie en vriende, glo ons dat ons mense moet saamstaan en onbaatsugtig vir mekaar in die bres tree. Dit was dus vir ons verbasend hoe ons mense mekaar in nood kan ondersteun, al is dit net deur bydraes soos donasies in die vorm van kos , klere of finansiële bydraes. WAAROM OM ONS TE ONDERSTEUN:
Ons help ons wit kinders wat dringende mediese hulp benodig en wat of weggewys word, of nie gehelp word, of eenkant toe gestoot word by Staatshospitale . Ook diegene wat nie by noodsaaklike hulp kan uitkom nie. Die meerderheid van ons befondsing kom van ons eie mense en te danke daaraan kan ons n verskil maak aan die lewens en welstand van ons wit kinders wat in werklike nood verkeer. Geen salarisse word betaal uit ons fondse nie. Dokters, Hospitale en Klinieke word direk betaal en geen geld word aan mense gegee nie. DOELWITTE:
Ons fokus op kritieke mediese hulp aan alle wit kinders deur te skakel met Hospitale, Klinieke en Dokters, en te werk met opgeleide en vrywillige individue wat hul dienste en tyd gee vir die welstand van ons kinders in werklike nood. As sekondere funksie voorsien ons klere en kospakkies aan hulpbewoende kinders. VISIE:
Om ons dienste landswyd uit te brei met n gesonde ondersteunings netwerk. Deel te wees van die oplossing waarin veral ons kinders hulself bevind met die huidige stand van sake en sodoende hul lewensverwagting en gesinslewe te versterk. WHY SUPPORT US:
We help our white children who are in need urgent medical attention and who were either pushed aside, turned away, or just not being helped at Government Hospitals. Also those who can’t get to a Doctor or Hospital. The majority of our funding comes from our own people and thanks to that we can make a difference to the lives and well being of our children who are in real need of medical attention. No salaries are being paid from our funds. We don’t give money to people but pay Hospitals and Doctors directly. VISION:
To extend our services countrywide with a strong assistance network. Be part of the solution to the current dilemma in which our children find themselves, and to improve their life expectancy and family life. ABOUT US:
Child Medi Organisation was born due to what we and others have experienced at government hospitals. Due to the high volumes of people of color visiting our government hospitals and the long