IIFS - Insurance Institute of the Free State

IIFS - Insurance Institute of the Free State Welkom by die IIFS se page. Hier sal jy inligting kry rakende die versekerings industrie en die funksies en opleiding wat die IIFS aanbied.

Die IIFS is n Nie-Winsgewende organisasie wat die belange van die Kort Termyn Versekering ondersteun. Almal wat in die industrie werk of in samewerking met die industrie werk is welkom. Ons sal u hier op hoogte hou van opleiding en funksies wat deur die IIFS aangebied word.

16/08/2026
iiFS Presidentsete 30 Julie 2026Baie dankie aan die borge, sonder julle sou hierdie dag nie moontlik gewees het nie:Plat...
16/08/2026

iiFS Presidentsete 30 Julie 2026

Baie dankie aan die borge, sonder julle sou hierdie dag nie moontlik gewees het nie:
Platinum Borg - Santam
Goud Borg - Glasfit
Silwer Borg - Consort
Silwer Borg - Renasa

Address

Bloemfontein

Telephone

0827809979

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when IIFS - Insurance Institute of the Free State posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to IIFS - Insurance Institute of the Free State:

Shortcuts

Share