11/08/2026
Tannie Judy hulle het gister in die vreeslike koue katte gevang om te laat steriliseer.
Dankie vir julle tyd en opoffering.
Indien iemand dalk n bydrae wil maak kan hullle in een van hierdie rekeninge :
Hier is die bankbesonderhede vir die veearts : Bloemfontein Dierehospitaal, Absa, Rekening nommer : 4054190398, Verwysing :20406
Hier is die bankbesonderhede van Pet Action indien iemand dalk daar n bydrae wil maak :
Pet Action, Investec, Rekening nommer : 50003950025
Indien iemand dalk enige ander skenkings wil maak soos bv kos, komberse of iets soos dit.
Julle kan vir tannie Judy kontak vir enige navrae of reëlings met aflewering van skenkings. - 066 496 3512
Dankie vir elke skenking en bydrae.
Mooi en geseënde dagi vir almal. Bly warm🌻