Guardian and Angel Bloemfontein

Guardian and Angel Bloemfontein Guardian and Angel is n gerigistreerde NPO. NPO 236-372.Op hierdie blad help ons mekaar.

Of dit met kos of klere of werk is en belangrikste van alles bid ons vir mekaar.

Dankie aan MISA Vir die bederf van Behoeftige Vrouens Vir Vroue dag! Waardeer julle omgee Harte Seeninge en Groete van G...
25/08/2026

Dankie aan MISA Vir die bederf van Behoeftige Vrouens Vir Vroue dag! Waardeer julle omgee Harte Seeninge en Groete van Guardian & Angel NPO Span 🙌🌹

Hulp Benodig Vir Kamp Vir dogter ...Dankie Byvoorbaat Groete en Seëninge 🙌🌹
25/08/2026

Hulp Benodig Vir Kamp Vir dogter ...Dankie Byvoorbaat Groete en Seëninge 🙌🌹

Baie dankie Sheena Vir Hulp Vir Gesin in Nood Seeninge Vir jou 🌹🙌
25/08/2026

Baie dankie Sheena Vir Hulp Vir Gesin in Nood Seeninge Vir jou 🌹🙌

Dringende versoek Vir hulp met die vroue klere ASB Dank Byvoorbaat Seëninge 🙌🌹
25/08/2026

Dringende versoek Vir hulp met die vroue klere ASB Dank Byvoorbaat Seëninge 🙌🌹

Dringende Nood Vir oom Vir Hospitaal Asseblief Help ons Dank Byvoorbaat Seëninge 🙌🌹
25/08/2026

Dringende Nood Vir oom Vir Hospitaal Asseblief Help ons Dank Byvoorbaat Seëninge 🙌🌹

Baie dankie Johanna Vir die skenking van broeke aan Dame Vir Begrafnis ons waardeer jou omgee Hart Seëninge Vir jou 🌹🙌
25/08/2026

Baie dankie Johanna Vir die skenking van broeke aan Dame Vir Begrafnis ons waardeer jou omgee Hart Seëninge Vir jou 🌹🙌

As jy vandag kla oor jou bord kos min is... ..gaan kyk hoe krap mense in vullisblikke vir iets om te eet... As jy vandag...
25/08/2026

As jy vandag kla oor jou bord kos min is... ..gaan kyk hoe krap mense in vullisblikke vir iets om te eet...

As jy vandag kla jou bed is te klein of ongemaklik om op te slaap.....gaan kyk hoe mense op koerantpapier slaap...

As jy vandag kla oor n hoofpyn.....gaan kyk in hospitale se ICU hoe mense veg vir hulle lewens...

As jy vandag kla oor jou ouers se foute.....gaan weeshuise toe en kyk hoeveel kinders is sonder ouers...

As jy vandag kla oor jou tweeverterk huis.....gaan kyk hoe mense in hokkies bly...

Daar is so baie wat net smag om te he wat jy het...
'n kans om alles reg te maak en te waardeer wat jy vandag nie wil waardeer nie...
Alles wat ons is en het vandag is genade en 'n voorreg.....so gryp elke oomblik aan en dank GOD vir die min in jou lewe en eer Hom vir die voorreg wat jy het om met die min dankbaar te wees...
Want daar is baie wat nie het wat jy vandag het nie...

Moet nooit die lewe vanselfsprekend aanvaar of ondankbaar wees nie...
Elke dag is ñ Dankie Here Dag Amen 🙌

Mooi Loop Dinsdag Groete van Ons Guardian & Angel NPO Span 🙌🌹

Askuus almal dis net so voor Sassa tyd en almal hardloop uit krag Maar ons vra ASB Vir Hulp Dank Byvoorbaat 🙌🌹 Groete va...
24/08/2026

Askuus almal dis net so voor Sassa tyd en almal hardloop uit krag Maar ons vra ASB Vir Hulp Dank Byvoorbaat 🙌🌹 Groete van Ons Guardian & Angel NPO Span 🙌🙏

Gesin Benodig Krag ASB .....Dank Byvoorbaat 🙌🌹
24/08/2026

Gesin Benodig Krag ASB .....Dank Byvoorbaat 🙌🌹

Krag Nood ASB Kom ons help die Bejaardes Dank Byvoorbaat 🙌🌹
24/08/2026

Krag Nood ASB Kom ons help die Bejaardes Dank Byvoorbaat 🙌🌹

Address

Fourieweg 33 Vaalbankzuid
Bloemfontein
9300

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

0724236277

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Guardian and Angel Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share